70 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

70 Zebula is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op die Zebula gholflandgoed, in die skadu van die Waterberge geleë is. Zebula bied 'n gholfbaan en 'n gesondheidspa op 'n 1600 ha-landgoed in die bosveld.

Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 12 gaste in 6 en suite-slaapkamers met lugversorging. Die eerste en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die ander 4 kamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Twee van die badkamers is ingerig met baddens en die ander 4 het storte.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Die huis het 'n vermaakarea met 'n pooltafel en 'n TV met DStv. Daar is 'n vuurmaakplek in die sitarea. Die onderdak vermaakarea bied 'n ingeboude braai en daar is 'n boma met 'n vuurput en 'n swembad met 'n veiligheidsnet wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by 70 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 70 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 100 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za