81 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

81 Zebula Gholflandgoed en Spa is 'n selfsorgvakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed. Zebula bied 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en 'n spa wat op 1600 hektaar van bosveld in die skadu van die Waterberge geleë is.

Hierdie selfsorghuis het slaapplek vir 14 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en 'n solderkamer met 6 enkelbeddens. Daar is 'n beskutte ontspanningsarea en 'n swembad. Die 4 slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 2 van die kamers het 'n kaggel. Die solderkamer het ook sy eie badkamer en 'n instapkas.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond en potte en panne. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met DStv. Daar is ook 'n ingeboude kroeg en 'n ontbythoekie. Die eetkamer het sitplek vir 8 en het ook 'n kaggel.

Die leefarea lei na 'n ontspanningsarea met 'n braai en stoepmeubels, asook 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Die huis het 'n uitsig oor die omliggende bosveld en die Waterberge. 'n Skoonmaakdiens is ingelsuit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 81 Zebula sluit in:

-

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 6 persone
6 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kaggel

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 81 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (plek vir 14)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za