+27

Zeezicht 204

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 23 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R1 855 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zeezicht 204 bied selfsorgverblyf in 'n veilige seefrontwoonstelgebou in die gewilde area Bloubergstrand. Dit spog met 'n pragtige see-uitsig met Tafelberg en Robbeneiland in die agtergrond.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel en hierdie area lei na die oopplan-leefarea met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. 'n Ecoflow-battery hou die TV, WiFi en 'n lampie aan die gang gedurende beurtkrag.

Die vensters bied 'n wonderlike see-uitsig en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
David R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig by die see met gemaak. Diens was perfek. Alles was reg, selfs melk en tee en koffie. Baie netjies en smaakvol. Ligging is awesome.
Nov 2025
Pana G
Saam met vriende
5.0
Beautiful location. What a lovely stay we had with the most beautiful view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Bart W
5.0
Amazing, my parents' first time here and they love it. Amazing, het vir langer geboek weer, sal weer hier kom bly.
Okt 2024
Suné V
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay, perfect location with stunning views! Lovely stay in Blouberg. Perfect location with beautiful views of Table Mountain! Cle...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Juanita E
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig. Pragtige uitsig en baie netjies.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zeezicht 204 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 650
R 2 650 R 1 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a3096b75de377536efe03c4b8b238f5691a24f93feae5bdb2c1000f1381d44efef3825b013da5b003f673232e4c26514f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R1 855 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Zeezicht 204, 34 Beach Boulevard Bloubergstrand 7439 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.818295858125 18.474851846695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang