Zimbali Akkommodasie by Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 | LekkeSlaap
+21

Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-rylaan 10 , Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 bied selfsorgverblyf op die Zimbali Gholflandgoed aan die Noordkus. Dié landgoed bied verskeie geriewe en doendinge.

Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 8 en beskik oor lugversorging, 4 kamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed, TV en ‘n uitsig oor die gholfbaan, meer en see. Die tweede en derde kamer het ‘n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer of ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die huis het 2 leefareas waarvan 1 op die onderste en 1 op die boonste verdieping is, ‘n kuierarea binne met ‘n kroeg, ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n DVD-speler, asook ‘n pooltafel.

Die kuierarea buite het ‘n swembad en ‘n braai-area. WiFi is beskikbaar en daar is ook ‘n dubbelmotorhuis.

Die landgoed bied swembaddens, ‘n 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbane, en ‘n privaat strand waar gaste watersport kan geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brittlewood-rylaan 10 , Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brittlewood-rylaan 10 , Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0lkMQ0rG4WOKnMAgYDkvhNQWaz7fYuXlXY4LUdIYSO6KZSS7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 350  per nag (plek vir 8) 10 brittlewood Drive Zimbali 20000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.559245 31.190633
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za