10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 brittlewood Drive, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 bied selfsorgverblyf op die Zimbali Gholflandgoed aan die Noordkus. Dié landgoed bied verskeie geriewe en doendinge.
Dié dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 8 en beskik oor lugversorging, 4 kamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed, TV en ‘n uitsig oor die gholfbaan, meer en see. Die tweede en derde kamer het ‘n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer of ‘n privaat badkamer met ‘n bad en stort. Daar is ook 'n omsetter.
Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, Nespresso-koffiemasjien en skottelgoedwasser. Die huis het 2 leefareas waarvan 1 op die onderste en 1 op die boonste verdieping is, ‘n kuierarea binne met ‘n kroeg, ‘n TV met sekere DStv-kanale en ‘n DVD-speler, asook ‘n pooltafel.
Die kuierarea buite het ‘n swembad en ‘n braai-area. WiFi is beskikbaar en daar is ook ‘n dubbelmotorhuis.
Die landgoed bied swembaddens, ‘n 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbane, en ‘n privaat strand waar gaste watersport kan geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 251
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 10 brittlewood Drive, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali 4 Bedroom Villa ZHB1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 brittlewood Drive, Zimbali, Ballito, 20000, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang