Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Boulevard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zimbali Boulevard bied verblyf in 'n selfsorgwoonstel met 'n pragtige uitsig in Ballito, KwaZulu-Natal en is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat uit die stad wil ontsnap.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. Gaste kan op warm somersdae in die swembad op die dak ontspan en daar is ook 'n dek en braaigeriewe in die swembadarea. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n stoep en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Boulevard sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Zimbali Boulevard
Netheid
5.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mpume Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Maande gelys 7

Ligging

  • Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Boulevard het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albizia-rylaan 13, Zimbali Boulevard Suite, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7540eb04ba15a1279af269b66c13e72aab5875edd351749bba2abeba514e0bbe149b3ce5bea85cdc83c9845f2e0562b50681?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Albizia Drive Zimbali Boulevard Suite 4422 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.555096420465 31.183241307736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem