Zimbali Wedge Estate
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zimbali Wedge Estate Eenheid 56 is 'n selfsorgmeenthuis op die Zimbali Wedge Estate. Die landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en dis net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Dié dubbelverdieping-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas, oond en 'n stoof toegerus.
Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na 'n stoep met 'n buite-eetarea met sitplek. Ander geriewe sluit 'n swembad en 'n omsetter in wat die WiFi en TV tydens beurtkrag aanhou, spesiale gloeilampe is in die meeste lampe geïnstalleer om die ligte aan te hou.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en daar is spasie vir 'n waentjie. Die Ballito Junction Regional Mall and Lifestyle Centre is 2 km van die landgoed af. Ballito se hoofstrande is 4 km van die landgoed af.
Slaapplek
’n Bespreking by Zimbali Wedge Estate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Nicola Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Jaar gelys 4
Ligging
- R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Wedge Estate het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dolfynkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, Zimbali Wedge 56, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom