Zimbali Wedge
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, Zimbali Wedge Estate, Eenheid 42, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Zimbali Wedge is 'n ruim selfsorg-meenthuis wat in Zimbali Wedge Estate geleë is. Die landgoed beskik oor 'n winkelsentrum en restaurante en is sowat 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.
Dié dubbelverdieping-meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n eiland met stoele toegerus. Die aparte opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitarea het lugversorging en 'n gemaklike rusbank. Daar is 'n TV en gratis WiFi. Hierdie verblyf maak van 'n omsetter gebruik en voorsien krag aan die WiFi en TV tydens kragonderbrekings.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Veilige parkeerplek en ekstra spasie vir 'n sleepwa is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad.
Slaapplek
’n Bespreking by Zimbali Wedge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Judal Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Jaar gelys 6
Ligging
- R627, Zimbali Wedge Estate, Eenheid 42, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Zimbali Wedge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Zimbali Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R627, Zimbali Wedge Estate, Eenheid 42, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom