4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Alfresco Zinger 205 bied gehalteverblyf in Amanzimtoti aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dit is in 'n veilige woonstelgebou op die strandfront en is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n dubbelbed.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n gemaklike rusbankstel in die sitarea en 'n platskerm-TV met OpenView-kanale teen die muur. Die woonstel het plafonwaaiers.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel met toegangsbeheer en kringtelevisiekameras. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe op die eerste verdieping en nóg parkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Etli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Alfresco Zinger 205 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
205 Alfresco, 61 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang