3 gaste
0 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Bergsig Avenue, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Zomerlust 12 is 'n selfsorg-solderwoonstel in die Paarl, die grootste dorp in die Kaapse Wynlande. Die verblyf is op die veilige en rustige Zomerlust Estate geleë en is stapafstand vanaf restaurante.
Hierdie solderkamer het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en die badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het lugversorging, sonkrag en gratis WiFi.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel, asook 'n privaat ingang met trappe na die woonstel. Gaste kan 'n Wyntoer by Nederburg Wines geniet, die Spice Route besoek of 'n dag tussen wild by Aquila Wildreservaat Safari deurbring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Bergsig Avenue, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gaste dink Zomerlust 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Bergsig Avenue, Zomerlust Estate, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang