Zongororo Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zongororo Guest Farm is 'n plaas in privaat besit in Waterval-Onder, 'n dorpie langs die oewer van die Elandsrivier. Ons bied verblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie vir 'n vakansie- óf sakewegbreek.

Ons het 5 eenhede, elkeen met slaapplek vir 4 tot 24 gaste. Elke eenheid het 1 of 2 slaapkamers 'n koningingrootte-bed of 2 driekwartbeddens, 'n goed toegeruste kombuisie en 'n privaat veranda.

Die hoofgebou het 'n vermaak-area met 'n pooltafel, veerpyltjiebord en 'n kroeg, waar gaste skemerkelkies kan geniet. Gaste kan gerus ook gebruik maak van die braaigeriewe, 'n gastesitklamer en die gemeenskaplike swembad op die perseel. Daar is ook 'n konferensielokaal en ons maak voorsiening vir spanbougeleenthede, troues en ander sosiale byeenkomste. Verskeie doendinge en toere kan op versoek gereël word.

Zongororo Guest Farm is 'n troeteldiervriendelike plaas van 283 hektaar. Die naam 'Zogororo' beteken duisendpoot in Shona wat die i Nova Sofala-mense van Mosambiek se taal is. Die verbinding tussen duisendpote en Zongororo Guest Farm is die trein wat verby die plaas ry wat ons die Zongororo van staal noem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zongororo Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za