Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zuri Tau

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeustraat 4087, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zuri Tau is 'n pragtige selfsorghuis in Marlothpark wat gerieflike verblyf aan familie en vriende bied.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed wat ideaal vir 2 kinders is en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien toegerus, en daar is 'n kombuiseiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na die leefarea waar daar gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met die volle DStv-pakket is. WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n buitebraai, boma, eetarea en sitplek. Daar is ook 'n privaat plonspoel waarin gaste kan afkoel terwyl hulle die wild dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Zuri Tau sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderstapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zuri Tau
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Leeustraat 4087, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Zuri Tau het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leeustraat 4087, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe718865851161aa20d854645e016f7aa9983043af796e1d14c21ff0c106381b297130f1b19df758f100785ffd7ed8610fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Leeu Street 4087 Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -25.35368947087 31.80641137382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem