Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas 15 km van Stanford en 38 km van Hermanus in die Overberg-streek af.
Verblyf is beskikbaar in die hoofhuis of in 3 aparte eenhede wat naby die hoofhuis geleë is. Die eenhede en hoofhuis kan apart of saam bespreek word en kan 17 gaste akkommodeer.
Die hoofhuis is geskik vir 6, maar kan tot 11 gaste akkommodeer. Daar is 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, toegeruste kombuis, leefarea en 'n lieflike stoep waar gaste kan braai. Die houtdek het ook 'n warmbad.
Die aparte eenhede het 'n dubbelbed in die slaaparea wat van die kombuisie en badkamer geskei word met 'n muur. Die en suite-badkamers het elk 'n stort, toilet en wasbak. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit bergfietsroetes, besoeke aan Elim en Baardskeerdersbos, wynplase en restaurante in.
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Zuurknolsvlei Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Papiesvlei-/Elimweg, Zuurknolsvlei Plaas, Stanford, 7210, Wes-Kaap