LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zwartkloof 41 Private Game Reserve | LekkeSlaap
+30

Zwartkloof 41 Private Game Reserve

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartkloof 41, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zwartkloof 41 Private Game Reserve bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 2 van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak en die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook lugversorging in die 2 hoofslaapkamers en 'n plafonwaaier in die derde slaapkamer. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis het 'n ontbythoekie met sitplek vir 4.

Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV. Die eetarea het oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die perseel het veilige onderdakparkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

’n Bespreking by Zwartkloof 41 Private Game Reserve sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Zwartkloof 41 Private Game Reserve
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Zwartkloof 41, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zwartkloof 41 Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartkloof 41, Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c9b4a7bd4a6b2c7e818a30f7a8d07fda544ae62e36678cc6bc59a1c75f81cd37680ab5771fac9a73e1b116d2eccfc343915?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 41 Zwartkloof Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.847901476027 28.164363448743
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!