LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 31 Zwartkloof Private Game Reserve | LekkeSlaap
+21

31 Zwartkloof Private Game Reserve

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir 31 Zwartkloof Private Game Reserve
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lienkie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lienkie V
Gesin met klein kinders

Bosveld-setting, stil en privaat.

Ons as 'n familiegroep het lekker gekuier. Die huis is netjies en gerieflik. Die derde slaapkamer is glad nie aanbeveelbaar in die somer. Besoeke van die vlakvarke het die kleinkinders baie geniet.

Monica Mmabatho D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monica Mmabatho D
Saam met vriende

We would definitely go back again.

We had a lovely weekend with my friends. The environment is very peaceful and the house is beautiful.

Louis V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met vriende

Pragtige plek.

Baie dankie ons het heerlik gekuier. Die plek is pragtig, baie netjies en goed toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf gerieflik te maak. Ons kan dit beslis aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek!

31 Zwartkloof Private Game Reserve's terugvoer

Thank you.
Always a pleasure to host people like you.
Much appreciated.
Best Regards.

31 Zwartkloof Private Game Reserve
Roseline R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roseline R
Saam met vriende

Phenomenal experience.

Our stay at Zwartkloof was the best. The nature experience was really what my friends and I needed. I will definitely go back again. Enjoyed my time there. And the house is stunning.

31 Zwartkloof Private Game Reserve's terugvoer

Thank you Rosaline,
It was a such a pleasure to host you and your friends. We gladly await your return at some point.
Much appreciated,
Kaye

31 Zwartkloof Private Game Reserve
Sebasa G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebasa G
Saam met vriende

It's a beautiful home away from home.

The place was clean and equipped with everything that you would need for a self-catering home away from home. The best part about it was it is surrounded by nature and you have no choice but to bond with your loved ones. The stay was everything my friends and I expected. Kaye made sure she communicated everything with me and made our stay very easy. We were constantly visited by the friendly wild pigs and enjoyed their sight.

31 Zwartkloof Private Game Reserve's terugvoer

Thank you Sebasa
So glad you and your friends enjoyed. Hope to host you again in the future.
Kaye

31 Zwartkloof Private Game Reserve
Ansu D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu D
Saam met vriende

Baie lekker kuierhuis met 'n groot kombuis en heerlike stoep vir buite sit.

Ons het heerlik gebly. Daar is oorgenoeg spasie, lekker kombuis met alles wat jy benodig. Al wat ons gemis het was 'n swembad by die huis.

Lorraine L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine L

Dit was wonderlik, lekker still, heerlik warm bedags.

Ons het die huis vreeslik geniet, het baba's ook gehad in camping cots, kon lekker op stoep staan en varkies kyk. Kameelperde het ook voor ons huis verby geloop. In die huis was werklik als wat ons nodig gehad het. Het ook goeie diens gekry van die eienaar. Sal beslis weer gaan. Ons kinders het van Bahrain afgekom vir die vakansie en dit vreeslik geniet.

Pamela K - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela K
Gesin met tieners

Beautiful, comfortable house.

Enjoyed the stay. House was clean and organized. Enjoyed the game drive and peaceful environment.

31 Zwartkloof Private Game Reserve's terugvoer

Thank you, Pamela. It is much appreciated. We hope you will be back again to enjoy a longer break.

31 Zwartkloof Private Game Reserve
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 31, Zwartkloof-natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsaXpJRUA86jlp4BxqablzOt1c0YNWnPTD5vxiqO32NKdvpAya4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 31 Zwartkloof Private Game Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.8911929 28.2121222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!