Skrywer: Aletta Simpson
Aletta is mal oor lees, skryf en teken. Haar ideale dag sluit ’n red cappuccino, ’n swart pen en ’n besoek aan ’n boekwinkel in. Sy hou van reis en dokumenteer graag haar reise met pensketse. Aan die Universiteit Stellenbosch voltooi sy haar Honneurs in Afrikaans en Nederlands en hiér het sy ook klasgegee. Vandag is dit vir haar lekker om elke dag met woorde te kan werk.

Jou 2023-vakansies: Maak die meeste van jou verlof
Die jaar is al volstoom aan die gang en dit is nie te vroeg om jou 2023-vakansies te reël en jou verlof in te sit nie. Wees strategies met jou verlof om te verseker dat jy en jou gesin hierdie jaar ordentlik rus! Heerlike Herfs (Maart – Mei) Hierdie Herfs het Suid-Afrika drie langnaweke. Bespreek […]
24 Januarie 2023

Lekke gesinsvriendelike aktiwiteite in Kaapstad
Kaapstad is bekend vir die berg, inkopies by die V&A Waterfront, museums en koffiewinkels. Dit is alles grootmens-aktiwiteite wat ’n kind nie sal bekoor nie. Kaapstad bied egter ook pret vir gesinne! Kom kuier in die Kaap en geniet aktiwiteite soos die akwarium, Houtbaai se Clay Cafe, Drieankerbaai se putt-putt, Groenpuntpark se groot oop spasies […]
2 November 2022








