Skrywer: Lisa Croeser
Lisa kom al die pad van Namibië af en het aan Universiteit Stellenbosch studeer. Sy is ’n diereliefhebber en bring die meeste van haar tyd met haar neus in ’n boek deur. As sy nie saam met haar familie kuier nie luister sy graag musiek of skryf. Sy het ’n liefde vir taal en probeer daagliks iets nuut oor tale leer.

10 Dorpies wat jy móét besoek
Suid-Afrika se kleiner dorpies is wat ons land werklik mooi maak en waar die ware pret skuil. Kom verdwaal in die geskiedenis, proe ’n verskeidenheid disse, lê op die strande en verken roetes eie aan die Suid-Afrikaanse natuurskoon in dié tien besonderse dorpies. 1. Wakkerstroom, Mpumalanga Wakkerstroom, wat soms die juweel van Mpumalanga genoem word, […]
5 Februarie 2020

10 Geleenthede wat jy nie dié Desember moet misloop nie
Soos gesien op Maroela Media. Desember is sonder twyfel die heerlikste maand van die jaar ─ die son skyn, die strandhanddoeke is agter uit die kas gehaal en die beste deel is dat daar ’n markstalletjie om te verken en ’n fees om te geniet om elke hoek en draai is. LekkeSlaap het tien van […]
12 Desember 2019

Kerneelia Kothuis ─ ’n Karoo-paradys
“Mevrou, Mevrou, kom in!” skree Zet oor die radio. “Mevrou, die gaste is hierso en ek het beduie, maar hulle het verkeerd gery!” Ek en my kollega, Adriëtte, sit teen 18:00 op ’n Vrydagmiddag uiteindelik op Kerneelia Kothuis se stoep op Doornkraal-plaas. Om ons is elke Karoobossie goud gekleur en al wat ons hoor is […]
23 Oktober 2019

Kom hou jou ram- of henneparty hiér
Soos gesien op Maroela Media. Om strooimeisie of strooijonker te wees het baie voordele, maar die lekkerste deel is waarskynlik om die henne- of rampartytjie te reël. LekkeSlaap weet om só ’n gedoente te reël kan soms senutergend wees en daarom deel ons graag ’n lysie plekke waar die hane of die henne bymekaar kan […]
15 Julie 2019

Simonstad: Ontdek SA se Griekeland
Is jy moeg vir bedrywige kusdorpe? Lus vir ’n uitstappie na ’n Suid-Afrikaanse Griekeland? Maak dan seker jy loop nie ’n betowerende vakansie in Simonstad mis nie. Simonstad is die ideale vakansiebestemming waar jy jou skoene kan uitskop en sorgeloos kan ontspan. Dié dorp lê rustig aan Valsbaai en spog met die Suid-Afrikaanse Vloot, vriendelike […]
12 Junie 2019

OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Refentse
Die koue kruip nou nader en reg oor die land begin mense kaggelvure aansteek en sop kook dat die biesies bewe. OPTOG! reis egter wyd en syd met witwarm vermaak om jou knus en gekultiveerd te hou hierdie winter, en dié week is Refentse in Parys. Refentse tree op 2 Mei op die Vaal de […]
29 April 2019

Oros is ’n dorp in Namibië
Dis 21 Desember en ek en Kallie reis vanaf Kaapstad — die stormstad en tuiste van Tafelberg — na Namibië — die land van sand, etlike landskappe, treffende sonsondergange, kaal vlaktes en brötchens. Almal weet dié pad kan lank en eentonig raak en ’n mens se ooglede maar swaar so op die langpad ─ veral […]
3 April 2019








