Skrywer: Wilmarie Gericke

David staan agter die stuur van Linux. Hy geniet dit om te lees, nuwe dinge te leer en om te toer. Hy is mal oor karre en is 'n bankvaste ondersteuner van die Stormers!

Tussen Treine

Tussen Treine

In die jare toet was elke Suid-Afrikaner ’n pendelaar en treine was so volop soos steenkool in ’n stoomtrein. Carike Keuzenkamp, Sonja Herholdt, Gert Vlok Nel en kie het goue treffers oor treine gesing. Deesdae sing Richard van der Westhuizen: “Ek wonder wat van jou geword het, jy wat nog so by my spook,” en wanneer hy “Tussen […]

Wilmarie Gericke

Wilmarie Gericke

9 Junie 2015

VorigeVolgende
App download page