Kategorie: Wes-Kaap

9 Luisterryke Lentebestemmings

9 Luisterryke Lentebestemmings

Die tyd vir winterwegbreke is vir eers verby. Oor ’n paar dae is die lente in al haar glorie hier. LekkeSlaap het 9 van die mooiste lentebestemmings gaan uitsoek, so kom vier die nuwe seisoen by ’n prentjiemooi plek in jou provinsie! Gauteng Jakarandastad Elke jaar in September kondig duisende pers jakarandabloeisels die koms van […]

Herman Botha

Herman Botha

24 Augustus 2017

Pollie, ons gaan Paarl toe!

Pollie, ons gaan Paarl toe!

Die LekkeSlaap-span het vanjaar op 9 Augustus die #WomenInTourism-geleentheid in die Paarl-omgewing bygewoon wat deur Metrorail en die Drakenstein-munisipaliteit aangebied is. Ná ’n heerlike treinrit vanaf die Kaapstadstasie is ons in die Langkloof Roses-teekamer met heerlike koek en tee bederf voordat ons vir ’n smullekker middagete by die Rhebokskloof-wynplaas aangesit het. Die dag is afgesluit […]

Daleen Venter

Daleen Venter

23 Augustus 2017

Arniston: ’n Dorpie vol skatte

Arniston: ’n Dorpie vol skatte

Ons almal wil ’n huisie by die see hê of ten minste net ’n heerlike seevakansie! As jy egter nie tussen ’n skare wil sonbaai nie, is die vreedsame Arniston in die Overberg die ideale plek. LekkeSlaap het in hierdie dorpie gaan kuier en vertel jou graag van al sy skatte, asook waar jy ’n […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

17 Augustus 2017

Kom uit onder die radar en gaan groen!

Kom uit onder die radar en gaan groen!

Voel jy soms vasgevang deur tegnologie? Die wêreldwye web slaap nooit nie. Facebook, Whatsapp, en Instagram is altyd wakker, en voor jy jou kom kry, is jy toegespin in ’n FOMO-kokon ─ al laai jy self niks op nie, maak die wete dat jy dalk iets gaan mis jou senuweeagtig. Wat van ’n wegbreek waar […]

Herman Botha

Herman Botha

10 Augustus 2017

Wildvakansie by die See!

Wildvakansie by die See!

Wat ons land se natuurskoon betref, is daar veral twee eienskappe wat uitstaan: seldsame wild en ongerepte kuslyn. Suid-Afrika is die enigste Afrika-land wat spog met die Groot 7. Buffels, luiperds, renosters, leeus, olifante, noordkapperwalvisse én grootwithaaie het almal Suid-Afrikaanse burgerskap. LekkeSlaap het ’n paar bestemmings opgespoor waar jy ’n wild- en seevakansie kan kombineer! […]

Jana Barnard

Jana Barnard

8 Augustus 2017

9 Oorde met Hope Gesinspret

9 Oorde met Hope Gesinspret

Benodig jy ’n blaaskans maar jou beursie en die kalender laat nie ’n lang vakansie toe nie? Raak die jongspan al kriewelrig in Jan Tuisbly se karretjie? Moenie bekommer nie, LekkeSlaap het die kuur! Ons weet van nege oorde reg oor die land waar jy ’n sielsverkwikkende naweek kan deurbring met tonne pret vir die hele […]

Karli Durr

Karli Durr

2 Augustus 2017

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

Of jy nou al van kleins af droom van ’n intieme troue, of uiteindelik ’n kans neem op die liefde (selfs vir ’n tweede keer), LekkeSlaap het ’n paar bekoorlike kapelle waar jy en jou geliefde die eed kan sweer. Mik jy vir die berge, die wingerde of die bos? Sê “ja!” in een van […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

28 Julie 2017

Ons kitsgids tot SA se SANParke

Ons kitsgids tot SA se SANParke

Suid-Afrikaners is besonder trots op hulle land se fauna, flora, kulturele erfenis en  beeldskone natuur ─ en met goeie rede! Daarom is SANParke gestig om te verseker dat dít behoue sal bly. LekkeSlaap wil jou graag wys waar en hoe jy jou volgende vakansie in of naby een of meer van dié parke regoor die […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

26 Julie 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart