Kategorie: Wes-Kaap

9 van die beste skubaduikplekke in Suid-Afrika

9 van die beste skubaduikplekke in Suid-Afrika

Suid-Afrika staan bekend as een van die voorste wildkykbestemmings in die wêreld. Ongelukkig veroorsaak ons reputasie as ʼn Groot 5-bestemming dikwels dat van ons mooiste natuurjuwele misgekyk word. Suid-Afrika se kuslyn lê soos ʼn halssnoer tussen Kosibaai en Alexanderbaai. Maar om die kosbaarste edelgesteentes aan hierdie halssnoer te sien, het ʼn mens ʼn duikbril en paddavoete nodig. 1. Sodwanabaai, KwaZulu-Natal […]

Herman Botha

Herman Botha

4 September 2015

World Class 2015: Mengeldrankies in die Moederstad

World Class 2015: Mengeldrankies in die Moederstad

Kaapstad is onlangs aangewys as die hoof mengeldrankie-bestemming in die wêreld en staan gereed om 55 van die wêreld se beste kroegmanne en -vroue te verwelkom by die World Class 2015-eindstyd. Die deelnemers het dinge die afgelope jaar uitgespook sodat hulle hier in Suid-Afrika vir ons kan kom wys hoe om ’n drankie behoorlik te […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

26 Augustus 2015

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Jou kitsgids tot die Knysna Oesterfees

Die Knysna Oesterfees, wat jaarliks in Julie plaasvind, is omtrént ʼn kaleidoskoop van feesgees, adrenalien, musiekvertonings, familietyd, Tabasco-sous, kunsvlyt, kuier, en natuurlik ʼn paar ton vars oesters! Alhoewel ons net drie dae van die fees bygewoon het, het ons elke oomblik gate uit geniet. Volg bietjie ons kitsgids en jy sal gou sien dié fees behels veel meer […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

19 Augustus 2015

7 Redes om die Overberg in Augustus te besoek

7 Redes om die Overberg in Augustus te besoek

Koring Die Overberg-streek swel tussen die Hottentots-Hollandberge in die weste, die Riviersonderendberge in die noorde, die Breederivier in die ooste, en die plek waar die Indiese- en Atlantiese Oseaan mekaar ontmoet in die suide. Dit is die grootste koringproduserende streek in Suid-Afrika en heelwat gars en kanola word ook hier verbou. Te danke aan ywerige […]

Herman Botha

Herman Botha

14 Augustus 2015

Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town

Skuba vir beginners saam met DiveInn Cape Town

Het jy dalk nog altyd gedink skubaduik is een van daai uitdagende sportsoorte wat jy nooit sal kan baasraak nie, of iets wat nét by plekke soos die Groot Barrière-rif beoefen kan word? Dink weer! Te danke aan PADI Discover Scuba en instellings soos DiveInn Cape Town kan enige iemand leer skubaduik met behulp van opgeleide […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

5 Augustus 2015

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

Vuurwarm kerrie teen die winterkoue

In Tamil is dit kari, in Engels rym dit met hurry en volgens baie Boere móét dit by ʼn kerkbasaar saam met Tastic-rys bedien en met gemmerbier afgesluk word. Maar as ʼn mens bietjie in die verlede gaan delf of bereid is om ʼn entjie te ry, besef ʼn mens gou kerrie kom al ʼn ver pad en het meer […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Julie 2015

Tussen Treine

Tussen Treine

In die jare toet was elke Suid-Afrikaner ’n pendelaar en treine was so volop soos steenkool in ’n stoomtrein. Carike Keuzenkamp, Sonja Herholdt, Gert Vlok Nel en kie het goue treffers oor treine gesing. Deesdae sing Richard van der Westhuizen: “Ek wonder wat van jou geword het, jy wat nog so by my spook,” en wanneer hy “Tussen […]

Wilmarie Gericke

Wilmarie Gericke

9 Junie 2015

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

5 top-wynplase in die Robertson-wynvallei

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my, klein bietjie wyn vir my. Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my Klein bietjie wyn vir my en ook vir jou.” Anton Goosen was duidelik nie in die Robertson-wynvallei toe dié lirieke geskryf is nie, […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

3 Junie 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart