Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies

Koop, Klets en Knibbel by dié Kersmarkies

Aan die einde van die jaar raak dinge mal! Almal vaar die winkelsentrums in op soek na daai laaste paar pakkies om onder die boom te sit. Maar hoe gemaak as jy jou Kersinkopies tot op die nippertjie los en voor ’n leë winkelrak te staan kom? Om seker te maak daar is vanjaar glimlagte […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

5 Desember 2018

Hiervandaan na Lambertsbaai

Hiervandaan na Lambertsbaai

Die Weskus se vissersbote, kreef en vissershuisies is aan almal bekend, maar vir die meerderheid Kapenaars is dit minder algemeen om die langpad verder as Paternoster of Velddrif aan te durf. Noord van hierdie plekke betree jy ’n ander koninkryk met sierlike rotsvorms, grotte en oorblyfsels van Suid-Afrika se vroegste bewoners. Lambertsbaai, wat deel vorm […]

Jana Barnard

Jana Barnard

28 November 2018

5 Bekoorlike Houerhuise Vir ’n Buite-Die-Boks-Wegbreek

5 Bekoorlike Houerhuise Vir ’n Buite-Die-Boks-Wegbreek

Ons kuier altyd lekker in ons huisie-by-die-see, span rustig in die Bosveld uit, of geniet die stilte van die Karoo, maar somtyds is dit goed om ’n bietjie uit jou gemaksone te klim en nuwe avonture aan te pak. LekkeSlaap is altyd op soek na nuwe wegbreekmodes, en hier is ’n nuwe gier wat begin […]

Chanté van Schalkwyk

Chanté van Schalkwyk

27 November 2018

Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park

Allerlei Avontuur op ’n Selfry-rit in die Addo-olifant Nasionale Park

Soos gesien op Maroela Media. “Oom Olifant, jou reuse-dier, die mense lag vir hul plesier. Want waar het jy al ooit gehoor, van ’n stertjie van agter en ’n stertjie van voor?” ─ Afrikaanse kindervers Sagmoedige reuse spuit mekaar by die watergat nat, ’n trop sebras galop verby, en die hemelblou lug kry rooi en […]

Karli Durr

Karli Durr

20 November 2018

Alle spore lei na Elgin: ’n Naweek in die Appelvallei

Alle spore lei na Elgin: ’n Naweek in die Appelvallei

Elgin is beslis meer as net “die plek waar die appels vandaan kom”. Alhoewel dié Overbergdorpie bykans 60% van ons land se appels voorsien, is dit die wynlandgoedere in dié streek wat deesdae op almal se lippe is. Die ligging tussen die berge en naby die see gee dié streek die koelste klimaat van al […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

14 November 2018

’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland

’n Alternatiewe Somervakansie ─ Breek Weg na dié Bekoorlike Kothuise in die Binneland

Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie kruip nader en dis nóú tyd om jou volgende wegbreek te beplan om te verhoed dat jy vanjaar met Jan Tuisbly se karretjie ry. Ja, ons almal smag na daardie perfekte seevakansie, maar soms raak die strand net té besig. As jy ’n slag behoorlik rustig vakansie wil […]

Hennely Nel

Hennely Nel

13 November 2018

Ontdek die Stories Agter dié Interessante Suid-Afrikaanse Plekname

Ontdek die Stories Agter dié Interessante Suid-Afrikaanse Plekname

Soos gesien op Maroela Media. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein en Bovenendvankeelafsnysleegte mag dalk die twee langste plekname in Suid-Afrika wees, maar daar is beslis talle ander algemener en interessante plekke met oorspronklike name in ons mooie land! LekkeSlaap het ’n bietjie gaan kyk waar dié name vandaan kom. Tietiesbaai, Weskus Tietiesbaai is net anderkant Paternoster in die Kaap […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

13 November 2018

’n Naweek in Noordhoek: Plattelandse Plesier in Kaapstad

’n Naweek in Noordhoek: Plattelandse Plesier in Kaapstad

Net 30 kilometer vanaf die bedrywige Kaapse middestad skuil Noordhoek – ’n idilliese, lowerryke kusbuurt en die rustigheid self. Hiér is die stad se gejaag en verkeer net ’n vae herinnering. Vars lug, ’n plattelandse leefstyl en ’n gesellige klein-dorpie-atmosfeer wag op jou. Stertswaai-brakke wandel doodtevrede aan hulle eienaar se sy en motoriste hou kort-kort […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

7 November 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart