4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam […]

Cea Swart

Cea Swart

13 April 2018

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika

Reken jy dis net spinnerakke, stowwerige hoekies en stokou meubels wat agter historiese hotelle se mure skuil? Dan het jy die kat so effens aan die stert beet! Menige ou hotel is al deur die jare spoggerig opgeknap en bied luukse geriewe. Die negentiende- en vroeë twintigste-eeuse argitektuur het egter hoofsaaklik behoue gebly en so […]

Karli Durr

Karli Durr

11 April 2018

10 Wittebroodsuites om van te Droom

10 Wittebroodsuites om van te Droom

Het jy al mooi gaan sit en dink oor watter geriewe jou wittebrood spesiaal sal maak? Is dit dalk ’n bad met kerse, ’n uitsig oor die see of bosveld, of vonkelwyn en sjokolade saam met roosblare op ’n hemelbed gerangskik? LekkeSlaap wil graag jou wittebrood-droom bewaarheid, en daarom het ons 10 besonderse wittebroodsuites regoor […]

Jana Barnard

Jana Barnard

6 April 2018

Verf die Moederstad Rooi met net R200 in jou Sak!

Verf die Moederstad Rooi met net R200 in jou Sak!

Is jy ’n Kapenaar of beplan jy ’n uitstappie na die Moederstad, maar jy’s bietjie platsak na ’n besige Paasnaweek? Jan Tuisbly se karretjie klink maar vaal vir die res van April, of hoe? Daar is lig aan die einde van die donker tonnel ─ nie alles wat opwindend en die moeite werd is om […]

Hennely Nel

Hennely Nel

4 April 2018

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?

“As jy geluk en vreugde wil vind, soek die neonboog se punt. Volg hom elke nag oor swart riviere. Oor kranse van beton. As jy aanhou stap, tien duisend ure, sal jy dalk daar kom” ─ Koos Du Plessis ’n Mens dink dikwels ’n wegbreek is ’n tyd om asem te skep op die platteland […]

Cea Swart

Cea Swart

29 Maart 2018

Namibië Roep: ’n Handjievol Doendinge en Blyplekke!

Namibië Roep: ’n Handjievol Doendinge en Blyplekke!

Ja, jy het reg gehoor ─ jy kan nou LekkeSlaap in Namibië! Dié buurland met sy rooi duine, wild, yskoue see vol vis, en witwarm vlaktes is nou oop vir Suid-Afrikaners wat hul vlerke met behulp van LekkeSlaap wil sprei. In dié blog vertel ons jou van skilderagtige blyplekke en opwindende doendinge as jy Namibië wil […]

Herman Botha

Herman Botha

28 Maart 2018

9 Hoë Bergpieke vir Vasbyters

9 Hoë Bergpieke vir Vasbyters

Is jy ’n kranige voetslaner wat ons land se vernaamste staproetes een vir een afmerk? Het jy al Suid-Afrika se hoogste pieke aangedruf, of meer spesifiek, dié wat meer as 2000 meter bo seespieël pronk? LekkeSlaap het 9 bergpieke opgespoor wat jy móét uitklim, en ons kombineer dit graag met ’n versameling bobaas-lêplekke waar moeë […]

Jana Barnard

Jana Barnard

23 Maart 2018

Geniet ’n Gholfwegbreek naby Gauteng

Geniet ’n Gholfwegbreek naby Gauteng

Lowergroen grasperke, gesellige samesyn, goeie oefening en luukse verblyf ─ dís onder andere wat jy op ’n gholflandgoed kan verwag! Kranige gholfspelers kan natuurlik na hartelus wedywer, maar selfs al is jou voorgee nie wat wonders nie en jou dryfhou effe verroes, is só ’n praglandgoed steeds ’n luilekker ontspanplek. LekkeSlaap het ’n handjie vol […]

Karli Durr

Karli Durr

20 Maart 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart