Kom uit onder die radar en gaan groen!

Kom uit onder die radar en gaan groen!

Voel jy soms vasgevang deur tegnologie? Die wêreldwye web slaap nooit nie. Facebook, Whatsapp, en Instagram is altyd wakker, en voor jy jou kom kry, is jy toegespin in ’n FOMO-kokon ─ al laai jy self niks op nie, maak die wete dat jy dalk iets gaan mis jou senuweeagtig. Wat van ’n wegbreek waar […]

Herman Botha

Herman Botha

10 Augustus 2017

Wildvakansie by die See!

Wildvakansie by die See!

Wat ons land se natuurskoon betref, is daar veral twee eienskappe wat uitstaan: seldsame wild en ongerepte kuslyn. Suid-Afrika is die enigste Afrika-land wat spog met die Groot 7. Buffels, luiperds, renosters, leeus, olifante, noordkapperwalvisse én grootwithaaie het almal Suid-Afrikaanse burgerskap. LekkeSlaap het ’n paar bestemmings opgespoor waar jy ’n wild- en seevakansie kan kombineer! […]

Jana Barnard

Jana Barnard

8 Augustus 2017

Kuier in die Kruger: 6 Selfry-roetes vir Dagbesoekers

Kuier in die Kruger: 6 Selfry-roetes vir Dagbesoekers

Dis douvoordag op ’n Saterdag en jy staan opgewonde en wag dat die Krugerwildtuinhek moet oopswaai. Die verkykers, kameras en kampstoele is ingepak en ’n pot moerkoffie prut op die gasstofie langs die motor. Jy teug salig aan jou beker boeretroos en luister hoe die veld wakker word: ’n Seekoei snork behaaglik, ’n visarend roep […]

Daleen Venter

Daleen Venter

4 Augustus 2017

9 Oorde met Hope Gesinspret

9 Oorde met Hope Gesinspret

Benodig jy ’n blaaskans maar jou beursie en die kalender laat nie ’n lang vakansie toe nie? Raak die jongspan al kriewelrig in Jan Tuisbly se karretjie? Moenie bekommer nie, LekkeSlaap het die kuur! Ons weet van nege oorde reg oor die land waar jy ’n sielsverkwikkende naweek kan deurbring met tonne pret vir die hele […]

Karli Durr

Karli Durr

2 Augustus 2017

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

15 Troukapelle so rég uit ’n sprokie

Of jy nou al van kleins af droom van ’n intieme troue, of uiteindelik ’n kans neem op die liefde (selfs vir ’n tweede keer), LekkeSlaap het ’n paar bekoorlike kapelle waar jy en jou geliefde die eed kan sweer. Mik jy vir die berge, die wingerde of die bos? Sê “ja!” in een van […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

28 Julie 2017

Ons kitsgids tot SA se SANParke

Ons kitsgids tot SA se SANParke

Suid-Afrikaners is besonder trots op hulle land se fauna, flora, kulturele erfenis en  beeldskone natuur ─ en met goeie rede! Daarom is SANParke gestig om te verseker dat dít behoue sal bly. LekkeSlaap wil jou graag wys waar en hoe jy jou volgende vakansie in of naby een of meer van dié parke regoor die […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

26 Julie 2017

Dié Week se Beste Sneeufoto’s

Dié Week se Beste Sneeufoto’s

Hooffoto verskaf deur Leon Laubscher. Ons sonskynland het die afgelope week sommer baie sneeu gesien en Suid-Afrikaners het die kostelikste kiekies geneem om dié sprokiestoneel vas te vang. Ons het van die beste sneeufoto’s op ons landgenote se Instagram-profiele gaan opspoor en ons kan amper waarborg dat jy nie deur hierdie blog sal kom sonder om […]

Frances Strooh

Frances Strooh

21 Julie 2017

Breek weg na ons Land se Top-Sneeubestemmings

Breek weg na ons Land se Top-Sneeubestemmings

Soos gesien op Maroela Media. Dis ysig koud van kus tot kus en oral tussenin, maar as mens in die sneeu kan baljaar maak jou ysige vingerpunte darem sin! Laat LekkeSlaap.co.za jou dan vergewis van waar ons land se top-sneeubestemmings is, hoe om op hoogte van die sneeu te bly en wat om in te […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

19 Julie 2017

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart