Bespreek dié strandhuise vir die somer

Bespreek dié strandhuise vir die somer

Ná ’n lang winter kan ’n mens mos nie wág om weer jou sonhoed uit die kas te haal en kaalvoet op die strand te gaan stap nie. Dis beslis hoe ons die somer gaan vier! Bespreek een van dié mooi strandhuise vir jou en jou gesin voor dit opgeraap is, sodat julle ook die […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

3 Augustus 2022

Sewe bekoorlike blyplekke in die Swartland

Sewe bekoorlike blyplekke in die Swartland

Die Swartland lê tussen Malmesbury in die suide, deur die Riebeekvallei tot by Piketberg in die noorde, en by Darling in die weste, tot by die Olifantsberg by Porterville in die ooste. Dié uitgestrekte, vrugbare vlaktes is deurtrek van goue koringlande wat die rede is dat dié area as die broodmandjie van die Kaap bestempel […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

27 Julie 2022

Korbeelhuisies: Wat is hierdie interessante geboue in die Noord-Kaap?

Korbeelhuisies: Wat is hierdie interessante geboue in die Noord-Kaap?

Het jy al ooit deur die Noord-Kaap gery en gewonder wat die huisies wat soos reusebyekorwe lyk doer in die veld is? Wel, vandag vertel ons jou meer van dié unieke Karoo-huisies wat op die vlaktes naby Carnarvon, Fraserburg, Loxton en Williston geskater staan, én wys jou sommer waar jy in van hulle kan gaan […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

20 Julie 2022

Rus en vrede: Privaat verblyf waar jy kan gaan wegkruip

Rus en vrede: Privaat verblyf waar jy kan gaan wegkruip

Voel dit soms of jou ore begin sing en jou week ekstra dae bykry? Of wonder jy gereeld wanneer laas jy net gesit en ontspan het? ’n Rustige wegbreek is dan net die regte medisyne vir jou! LekkeSlaap het ’n lys van privaat verblyf saamgestel. By dié plekkies kan jy ’n bietjie met die natuurgeluide […]

Bea Punt

Bea Punt

13 Julie 2022

Aktiwiteite in die Cederberg

Aktiwiteite in die Cederberg

Die Cederberg is ’n wêreldklasbestemming nie te ver buite Kaapstad nie. Dié wildernisarea, wat van die Middelbergpas in Citrusdal tot noord van die Agter-Pakhuyspas buite Clanwilliam strek, is ’n land van verskeidenheid en uitbundigheid wat geen avontuurlustige, fynproewer of naweekreisiger moet misloop nie. Hier buig en draai rooi sandsteenrotse in skouspelagtige vorms; hier breek die […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

8 Julie 2022

Wonderlike wildkykplekke op LekkeSlaap

Wonderlike wildkykplekke op LekkeSlaap

Ons land spog met soveel wildkyk-geleenthede en dit is iets wat ons nie as vanselfsprekend moet aanvaar nie! Nee, dis iets wat ons behóórlik moet geniet, verken en ervaar. Daarom het LekkeSlaap vir jou dié lys propvol uitstekende blyplekke wat perfek is vir wildkyk-entoesiaste regoor die land saamgestel. Rol af en loer ’n bietjie na […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

30 Junie 2022

CapeNature: 6 minder bekende staproetes

CapeNature: 6 minder bekende staproetes

Behalwe vir die feit dat CapeNature na die natuur omsien en besoekers en plaaslike gemeenskappe opvoed oor hoe om ons nauurlike omgewing te bewaar, bied hulle ook onvergeetlike ekotoerisme-ervarings waartydens jy die natuurskoon kan bewonder – van adrenaliensport soos bouldering, kloofing en kajakvaar, tot meer rustige aktiwiteite soos stap, visvang en walviskyk.  Die natuurreservate bied […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

22 Junie 2022

Verjaag die koue met dié romantiese winterwegbreekplekke

Verjaag die koue met dié romantiese winterwegbreekplekke

Die winter het met ’n knal arriveer en nou is daar bittermin dinge so lekker as om saam met ’n spesiale iemand voor die kaggel te ontspan. As koue aande, bordspeletjies voor die vuur, warmsjokolade-drankies en luilekker oggende in die winterson vir jou idillies klink, is dit nou tyd om jou volgende romantiese winterwegbreek te bespreek. […]

Nina Fouche

Nina Fouche

15 Junie 2022

App download page
VisaMastercardCapitec PayApple PayEFTSSL