8 Doendinge vir Avonturiers in KwaZulu-Natal

8 Doendinge vir Avonturiers in KwaZulu-Natal

KwaZulu-Natal lok jaarliks duisende besoekers en ons kan maar net raai waarom — die son, see en sand natuurlik! Dié provinsie het immers een van die mooiste en mees gewilde kuslyne, sonskyn regdeur die jaar en die warm Indiese Oseaan wat dit die ideale swemplek maak. Dit loop ook oor van ongelooflike natuurtonele vir opwindende […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

26 April 2018

Swakopmund: Sandduine, Seesand en Salige Dae

Swakopmund: Sandduine, Seesand en Salige Dae

“As Swakopmund se mis so goud en koper skyn, die juweel van die Skedelkus op die heup van die woestyn … ” ─ Valiant Swart As die Namibwoestyn aan jou een kant is en die Atlantiese Oseaan aan jou anderkant, móét daar iets besonders in die middel skuil ─ en dís Swakopmund! Dié woestyndorp is […]

Karli Durr

Karli Durr

25 April 2018

Spaar jou Sente by dié Sakpas-lodges in Limpopo

Spaar jou Sente by dié Sakpas-lodges in Limpopo

Sit jy ook soms met verlangende oë en kyk na foto’s van die luukse en dikwels peperduur lodges wat veral in ons mooiste bosveldprovinsie skuil? LekkeSlaap wil jou vandag wys dat “lodge” en belaglike pryse nie noodwendig hand aan hand gaan nie ─ ons het vir jou sakpas-alternatiewe gaan uitsoek sodat jy nie jou volgende […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

20 April 2018

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

4×4-Roetes en Verblyf in elke Provinsie

Kry jy óók ’n koue rilling as jy aan winter dink? Om die ysige koue uit jou are te verdryf, stel LekkeSlaap ’n waaghalsige 4×4-roete en verblyf met ’n knus kaggel en braai-area in elke provinsie voor!   Wes-Kaap Biedouwvallei 4×4-roete, Clanwilliam Roete-afstand: 30 km Dié vallei is in die Sederberge op die Pakhuispad tussen Clanwilliam […]

Cea Swart

Cea Swart

13 April 2018

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika

As dié Mure kon Praat: Historiese Hotelle in Suid-Afrika

Reken jy dis net spinnerakke, stowwerige hoekies en stokou meubels wat agter historiese hotelle se mure skuil? Dan het jy die kat so effens aan die stert beet! Menige ou hotel is al deur die jare spoggerig opgeknap en bied luukse geriewe. Die negentiende- en vroeë twintigste-eeuse argitektuur het egter hoofsaaklik behoue gebly en so […]

Karli Durr

Karli Durr

11 April 2018

10 Wittebroodsuites om van te Droom

10 Wittebroodsuites om van te Droom

Het jy al mooi gaan sit en dink oor watter geriewe jou wittebrood spesiaal sal maak? Is dit dalk ’n bad met kerse, ’n uitsig oor die see of bosveld, of vonkelwyn en sjokolade saam met roosblare op ’n hemelbed gerangskik? LekkeSlaap wil graag jou wittebrood-droom bewaarheid, en daarom het ons 10 besonderse wittebroodsuites regoor […]

Jana Barnard

Jana Barnard

6 April 2018

Verf die Moederstad Rooi met net R200 in jou Sak!

Verf die Moederstad Rooi met net R200 in jou Sak!

Is jy ’n Kapenaar of beplan jy ’n uitstappie na die Moederstad, maar jy’s bietjie platsak na ’n besige Paasnaweek? Jan Tuisbly se karretjie klink maar vaal vir die res van April, of hoe? Daar is lig aan die einde van die donker tonnel ─ nie alles wat opwindend en die moeite werd is om […]

Hennely Nel

Hennely Nel

4 April 2018

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?

Is jou Stadsprokie in Johannesburg of Durban?

“As jy geluk en vreugde wil vind, soek die neonboog se punt. Volg hom elke nag oor swart riviere. Oor kranse van beton. As jy aanhou stap, tien duisend ure, sal jy dalk daar kom” ─ Koos Du Plessis ’n Mens dink dikwels ’n wegbreek is ’n tyd om asem te skep op die platteland […]

Cea Swart

Cea Swart

29 Maart 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart