Vindoux Guest Farm & Spa: Ervaar dié saligheid eerstehands

Vindoux Guest Farm & Spa: Ervaar dié saligheid eerstehands

Vindoux Guest Farm & Spa is in die skilderagtige Tulbaghvallei, net 120 kilometer buite Kaapstad, op ’n pragtige, rustige plaas geleë. Hiér, aan die voet van die Saronsberg, word jy deur wingerd en vrugtebome omring en gun Vindoux jou die geleentheid om dié stukkie hemel op aarde vir ’n wyle jou huis te noem. Behalwe […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

18 April 2024

Gratis avonture vir jou verjaarsdag in Kaapstad

Gratis avonture vir jou verjaarsdag in Kaapstad

Is jy in Kaapstad vir jou verjaarsdag? Dan is hierdie die perfekte blog vir jou om ’n magiese avontuur met gratis bederfies en onvergeetlike ervarings te beleef! Van die lewendige stad tot ’n rustige ontsnapping aan die kus, LekkeSlaap het iets vir almal! So, lees verder om die beste gratis avonture te ontdek om jou […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

10 April 2024

10  sakpaswegbreke naby Gauteng

10 sakpaswegbreke naby Gauteng

Oorspronklik geskryf deur Nanje Lourens soos gesien op Maroela Media. Maak die heel beste van ’n naweek deur behoorlik van beknopte kantore, konstante e-posse en nimmereindigende verkeer weg te breek. Sit agteroor op ’n stoep met die bosveld as jou agterplaas of bespreek verblyf met betowerende berguitsigte wat die kantoordae soos iets van die verlede […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

4 April 2024

Lekker glanskampplekke in Limpopo

Lekker glanskampplekke in Limpopo

Vergeet van die kopseer en frustrasie om jou eie tent op te slaan wanneer jy met vakansie wil gaan. LekkeSlaap het ’n paar gunsteling-glanskampplekke in Limpopo uitgekies vir jou volgende vakansie! Vergemaklik jou wegbreek en vier fees by hierdie bestemmings. AfriCamps Magoebaskloof Haenertsburg By AfriCamps Magoebaskloof kan julle in die plaasdamme baljaar of kano vaar. […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

27 Maart 2024

Troeteldiervriendelike verblyf in Gauteng

Troeteldiervriendelike verblyf in Gauteng

Smag jy na ’n wegbreek om uit die stad se gedruis te ontsnap, maar jy wil nie jou viervoetkinders agterlaat nie? Met LekkeSlaap.co.za se handige troeteldiervriendelik-filter is daar geen rede waarom Wagter nie saam met jou kan reis nie! Ons het ’n paar voorstelle versamel waar jy, jou geliefdes en troeteldier lekker kan rus! So, […]

Bea Punt

Bea Punt

20 Maart 2024

Weskus-wegbreke vir paartjies

Weskus-wegbreke vir paartjies

Suid-Afrika se Weskus bied ’n betowerende agtergrond vir paartjies wat op soek is na ’n rustige wegbreek langs die Atlantiese Oseaan. Is dit dié magiese streek se ruwe kuslyn en asemrowende sonsondergange wat paartjies keer op keer weer hierheen lok, of eenvoudig die feit dat dit besoekers die kans gee om ’n Griekse vakansie op […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

12 Maart 2024

Tyd staan stil in die Tankwa-Karoo

Tyd staan stil in die Tankwa-Karoo

My pa is ’n 4×4-entoesias en as jy op enige oomblik van enige dag vir hom vra waarheen hy nóú sal ry, sal sy antwoord altyd die Tankwa-Karoo wees! Dit is ’n betowerende area wat jou altyd sal laat wil terugkeer om nóg te sien of om weer die rustigheid van die niksheid te ervaar. […]

Slaap net ’n hanetreetjie vanaf dié stadions

Slaap net ’n hanetreetjie vanaf dié stadions

Is jy van plan om deel van Suid-Afrika se lewendige sport- en musiektoneel te wees? Wel, dan is hierdie nét die blog vir jou! Of jy nou jou gunstelingspan langs die sportveld wil ondersteun of die aand by ’n konsert wil wegdans, LekkeSlaap het die perfekte verblyf naby stadions vir jou gevind wat jou ervaring […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

28 Februarie 2024

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart