Verken die Oos-Kaapse kusroete

Verken die Oos-Kaapse kusroete

Die Oos-Kaap het ’n merkwaardige roete wat langs die pragtige Indiese Oseaan se kuslyn kronkel. Hierdie skilderagtige kusroete bied aan reisigers ’n verskeidenheid natuurwonders, kulturele erfenis en onvergeetlike ervarings. Van besige stede tot rustige kusdorpies, die Oos-Kaapse kusroete is ’n versteekte juweel wat wag om ontdek te word. In hierdie blog gee LekkeSlaap vir jou […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

12 Julie 2023

Eksotiese bestemmings in Suid-Afrika

Eksotiese bestemmings in Suid-Afrika

Droom jy van ’n luilekker vakansie op ’n tropiese eiland met kristalhelder, blou water en spierwit strande so ver as wat die oog kan sien? Wat van magiese staptoere deur ’n digte reënwoud iewers in Suid-Amerika? Óf ’n avontuur oor die duine van ’n woestyn? Maar net die gedagte van paspoorte, visums en die wisselkoers […]

Lekke spaarwenke vir jou volgende vakansie

Lekke spaarwenke vir jou volgende vakansie

Daar is minder as ses maande oor voor die feesseisoen aanbreek en ná ’n lang jaar by die werk en skool, verdien elke kind en kraai ’n kaalvoet en stresvrye wegbreek.  Vakansies hoef jou egter nie platsak te laat nie, daarom het LekkeSlaap ’n paar spaarwenke saamgestel om jou volgende vakansie so rustig en kommerloos […]

Leroy Jooste

Leroy Jooste

29 Junie 2023

Pakwenke vir jou volgende winterwegbreek

Pakwenke vir jou volgende winterwegbreek

In ’n land soos Suid-Afrika kan ’n mens nie net ’n jassie en ’n mussie gryp voor jy in die kar spring nie. Enige iets van reën, wind en tot sneeu kan jou verras. Met LekkeSlaap se lekker pakwenke hoef jy nie meer bekommerd te wees oor wat om vir jou volgende wegbreek in te pak […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

21 Junie 2023

Nóg vreemde (maar fantastiese) verblyf

Nóg vreemde (maar fantastiese) verblyf

Droom jy oor interessante en effens vreemde verblyf? Kies en keur tussen Middeleeus geïnspireerde kastele, ’n ou treinkompartement, ’n tronk uit die Anglo-Boereoorlog en vele meer. Met LekkeSlaap se rits vrolike, dog vreemde verblyf is jy daarvan verseker dat jou volgende vakansie allermins vervelig sal wees.  Castle in Clarens – Rapunzel’s Tower and Aladdin’s Palace […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

14 Junie 2023

6 unieke buitelugaktiwiteite vir die winter

6 unieke buitelugaktiwiteite vir die winter

Wanneer die koue aan jou voordeur kom klop en die sneeu soos ’n winterkombers ons land bedek, wag ’n hele nuwe wêreld van avontuur en opwinding tydens winter. Aktiwiteite soos voetslaan, bergfietsry en ander avontuurroetes bly gewild reg deur die jaar, maar daar is sommige buitelugaktiwiteite wat die bloed ’n bietjie warmer deur jou are […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Junie 2023

Hiér kan jy in Suid-Afrika walviskyk

Hiér kan jy in Suid-Afrika walviskyk

Het jy geweet dat Suid-Afrika een van die wêreld se beste walviskyk-bestemmings is? Walvisse migreer jaarliks vanaf Antarktika na Mosambiek en kom maak gelukkig ook tussen Junie en November hiér ’n draai wanneer die koeie kom kalf.  Diegene wat al ’n walvis van nader gesien het, sal saamstem dat dié waterreus werklik die koning van […]

Lisa Croeser

Lisa Croeser

7 Junie 2023

Snoesige sneeukyk-huisies vir dié Wes-Kaapse winter

Snoesige sneeukyk-huisies vir dié Wes-Kaapse winter

Verbeel jou ’n spierwit landskap. Die lug is vars en koud. Vir so ver soos die oog kan sien, is die heuwels en berge met ’n wit sneeukombers bedek. Sneeumanne staan en loer, kort-kort trek ’n sneeubal deur die lug en aan die anderkant van jou is kinders jolig besig om sneeu-engele te maak. Néé, […]

App download page
VisaMastercardCapitec PayApple PayEFTSSL