Top-10-blyplekke wat júlle harte vinniger laat klop

Top-10-blyplekke wat júlle harte vinniger laat klop

Met meer as 25 000 blyplekke op ons webtuiste kan ’n mens maklik van al die mooistes waarop jy al afgekom het, vergeet. Het jy geweet LekkeSlaap het ’n Gunsteling-opsie waar jy al jou gunstelingblyplekke kan stoor en weer in ’n japtrap kan opspoor wanneer jy jou volgende vakansie beplan? Danksy hierdie nuttige funksie kon […]

Bea Punt

Bea Punt

9 Desember 2022

Blouvlagstrande 2022: Waar jy hierdie somervakansie veilig kan swem

Blouvlagstrande 2022: Waar jy hierdie somervakansie veilig kan swem

Dit was ’n goeie jaar vir Suid-Afrikaanse strande, ondanks die groot uitdagings wat munisipaliteite die hoof moes bied. Só kan ’n mens aflei uit die Wildlife and Environment Society of South Africa (WESSA) se nuwe lys Blouvlagstrande wat aandui dat daar meer blou vlae as verlede jaar tydens die 2022/2023-seisoen langs die Suid-Afrikaanse kus sal […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

5 Desember 2022

Woerts-warts deur die Wild Frontier

Woerts-warts deur die Wild Frontier

Die Wild Frontier is ’n pragtige, minder bekende streek in Mpumalanga wat grense met die suide van Mosambiek, die noorde van Eswatini (voorheen Swaziland) en die suide van die Krugerwildtuin deel. Daar word soms na dié area as die “Wieg van die Lewe” verwys omdat daar meer as drie miljard jaar terug verskeie belangrike argeologiese […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

30 November 2022

LekkeSlaap se kopkrap-vasvra vir die langpad

LekkeSlaap se kopkrap-vasvra vir die langpad

Moenie verveeld wees wanneer julle hierdie vakansie die langpad aandurf nie! LekkeSlaap het ’n tawwe vasvra opgestel waarmee jy jou gesin se algemene kennis oor ons mooie land kan toets. So speel lekker saam, en leer iets op die koop toe! Waar in die land kan jy die silhoeët van Die Slapende Skoonheid (oftewel Sleeping […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

24 November 2022

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

’n Aand van Franse romanse by Franschhoek Country House & Villas

Franschhoek Country House & Villas skuil aan die buitewyke van Franschhoek; ver genoeg van die dorp se gedruis, maar naby genoeg om die strate per fiets te verken.

Nina Fouche

Nina Fouche

17 November 2022

Eerder Bang Jan as Spyt Jan: Veiligheidswenke vir die vakansie

Eerder Bang Jan as Spyt Jan: Veiligheidswenke vir die vakansie

Volgens StatsSA het Suid-Afrika oor die afgelope paar jaar toenemende vlakke van misdaad gesien, maar gelukkig hoef dié realiteit nie jou vakansieplanne kort te knip nie. Loer gerus na LekkeSlaap se veiligheidswenke om ’n streslose vakansie te verseker.

Leroy Jooste

Leroy Jooste

9 November 2022

Lekke gesinsvriendelike aktiwiteite in Kaapstad

Lekke gesinsvriendelike aktiwiteite in Kaapstad

Kaapstad is bekend vir die berg, inkopies by die V&A Waterfront, museums en koffiewinkels. Dit is alles grootmens-aktiwiteite wat ’n kind nie sal bekoor nie. Kaapstad bied egter ook pret vir gesinne! Kom kuier in die Kaap en geniet aktiwiteite soos die akwarium, Houtbaai se Clay Cafe, Drieankerbaai se putt-putt, Groenpuntpark se groot oop spasies […]

Aletta Simpson

Aletta Simpson

2 November 2022

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Kies dié plekke vir jou volgende naweekwegbreek naby Gauteng

Partykeer is ’n mens lus om ná ’n besige week net vinnig te gaan en asem te skep en hoewel Gauteng dikwels ’n gewoel en gekrioel is, is daar talle rusplekkies waarheen jy kan ontvlug. LekkeSlaap het ’n verskeidenheid wegbreekplekke in die bos, op die plaas en teen die berg gaan soek om jou volgende […]

Bea Punt

Bea Punt

27 Oktober 2022

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart