10 romantiese wegbreke in die berge

10 romantiese wegbreke in die berge

Soos gesien op Maroela Media ’n Romantiese wegbreek in die berge omring deur vars lug en onvergeetlike natuurskoon kan wonders vir enige verhouding verrig. Waarom dan nie ’n bietjie tyd afknyp om saam met jou geliefde na die berge te ontsnap nie! LekkeSlaap het na elf afgeleë plekke in die berge reg oor die land […]

9 lekke plekke wat jy ná die inperking móét besoek!

9 lekke plekke wat jy ná die inperking móét besoek!

Die staat van inperking trek nou al verby sy halfpadmerk en een ding is teen dié tyd seker: Hierná is dit tyd om jou brandstoftenk vol te maak, jou tuistronkie vir ’n wyle vaarwel te roep en die pad na ’n behoorlike wegbreekbederf te vat. Daarom het ons dit goedgedink om jou met ’n bietjie […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

8 April 2020

10 lekke feite oor SA vir die gemakstoelreisiger

10 lekke feite oor SA vir die gemakstoelreisiger

Soos gesien op Maroela Media. Hier by LekkeSlaap verstaan ons dat die beperkings wat tans in Suid-Afrika en die res van die wêreld heers, vakansieplanne bemoeilik, maar daar is geen rede om in sak en as te sit nie! Terwyl ons ons huismure beter leer ken, kan ʼn mens ook meer oor Suid-Afrika te wete […]

Jeanne Carstens

Jeanne Carstens

6 April 2020

Sterrekyk vir beginners: Jurg van Sterland leer ons hóé

Sterrekyk vir beginners: Jurg van Sterland leer ons hóé

Nie eens Jan Tuisbly mag tans sy karretjie ry nie, maar pleks van jou lot betreur oor die oop vlaktes en langpad waarna jy verlang, kan jy ’n bietjie jou perspektief verskuif en ópkyk! Dis reg, maak nie saak hoe groot of klein jou isolasie-spasie is nie, buite jou venster roep die hemelruim se uitgestrekte […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

6 April 2020

Durf dié 5 kort staproetes aan

Durf dié 5 kort staproetes aan

Ons weet jou voete jeuk nou al vir ’n avontuur in die buitelug. Miskien was sy lanklaas op ’n staproete of dalk nog nooit? Moenie bekommer nie! LekkeSlaap het vyf kort staproetes reg oor Suid-Afrika vir jou emmerskoplysie gaan uitsoek wat jy beslis moet aandurf. Ons gee ook lekker wenke oor wat jy vir jou […]

Wat weet jy van die Marine Groot 5?

Wat weet jy van die Marine Groot 5?

Ons almal kan die beroemde Groot 5 in ons slaap opnoem, maar weet jy watter diere vorm deel van die Marine Groot 5? Ja, ons wonderskone Suid-Afrika het nie nét die Groot 5 op land nie, maar onder die water ook! LekkeSlaap het gaan loer waar langs die kuslyn jy dié seediere kan vind. 1. […]

5 Besonderse Bergpasse in Suid-Afrika

5 Besonderse Bergpasse in Suid-Afrika

Ons ry nou dalk vir ’n paar weke met Jan Tuisbly se karretjie, maar voor jy weer jou oë uitvee het jou wegkomkans aangebreek. Dán is dit die perfekte tyd om Suid-Afrika se ontelbare wonderskone bestemmings en asemrowende natuurskoon te gaan verken! LekkeSlaap het gaan ondersoek instel na vyf unieke bergpasse in Suid-Afrika waar daar […]

Hennely Nel

Hennely Nel

30 Maart 2020

Só bly jy besig in Stilbaai

Só bly jy besig in Stilbaai

Ná vyftien jaar keer ek terug na die kusdorp waar ek as kind menige skoolvakansie saam met my gesin deurgebring het. Ek onthou nog ons tjoepry-sessies op die reusagtige Indiese Oseaan-golwe, biblioteek-besoeke en laatmiddag-uitstappies na die hawe om te kyk hoe die bote inkom ─ ons het elke bootnaam geken! Vandag vat ek en Schalk […]

Karli Durr

Karli Durr

18 Maart 2020

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart