Sewe skitterende blyplekke in die Kaapse Suid-Skiereiland

Sewe skitterende blyplekke in die Kaapse Suid-Skiereiland

Kaapstad se suidelike skiereiland strek van Noordhoek, Kommetjie, Scarborough, Kaappunt tot Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg. Hierdie area word soms tong-in-die-kies na “agter die lensiegordyn” verwys en is bekend vir ’n rustiger leefstyl. Dit spog met pragtige kusdorpies en ongerepte strande wat jou dadelik sal bekoor. Arc Guest House Simonstad Hierdie huis is ’n unieke toevlugsoord […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

13 November 2024

Prettige plekke op plase in die Wes-Kaap

Prettige plekke op plase in die Wes-Kaap

Een van die mees Suid-Afrikaanse dinge wat jy kan doen, is om ’n vakansie op die plaas deur te bring. Hetsy jy ’n plaaskind in murg en been is of g’n idee het waar om jou soektog na plaasverblyf in die Wes-Kaap te begin nie, LekkeSlaap maak dit vir almal maklik om verblyf te vind. […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

23 Oktober 2024

Witwarm binnebraai-wegbreke in die Wes-Kaap

Witwarm binnebraai-wegbreke in die Wes-Kaap

Erfenisdag is om die draai en wat is ’n beter manier om Suid-Afrika se ryk tradisies te vier as met ’n braai? So, neem jou braai-ervaring ‘n kerf hoër deur na die Wes-Kaap se beste blyplekke met binnebraaigeriewe weg te breek! Of jy nou op soek is na ’n gesellige wegbreek vir twee, ’n prettige […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

18 September 2024

Wegbreke vir 2 op die Walvisroete

Wegbreke vir 2 op die Walvisroete

Die Kaapse Walvisroete wat al langs die Wes-Kaap se suidelike kus strek, is ’n droombestemming vir paartjies wat ’n romantiese wegbreek soek. Die dorpies op dié roete staan as van die wêreld se top-walviskykplekke bekend en die roete spog met asemrowende uitkykplekke vanwaar besoekers van heinde en verre kom om die Suidelike Noorkappers in die […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

5 September 2024

10 Besonderse berghuisies vir ’n winterwegbreek

10 Besonderse berghuisies vir ’n winterwegbreek

Dis seweuur op ’n Vrydagoggend en jy sit al weer in die verkeer. Die enigste vooruitsig wat jy vandag het, is gisteraand se oorskiet-pasta in jou kosblik en bykans ’n miljoen e-posse wat lê en wag. Klink dít vir jou bekend? As jy moeg is vir swoeg en sweet om jou brood en botter te […]

Bea Punt

Bea Punt

15 Julie 2024

Die sneeu val: Waar jy hierdie winter kan sneeukyk

Die sneeu val: Waar jy hierdie winter kan sneeukyk

Het jy al ooit in die sneeu baljaar of ’n sneeuman met ’n wortelneus gebou? As Suid-Afrikaners is ons met hanteerbare en matige weersomstandighede geseënd wat beteken dat sneeu nie vir ons ’n alledaagse verskynsel is nie. Maar dit sneeu tóg gedurende die winter in sekere dele van ons wonderskone land en LekkeSlaap wys vir […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

13 Junie 2024

Oulike plekke vir 2 in die Klein-Karoo

Oulike plekke vir 2 in die Klein-Karoo

Die betowerende Klein-Karoo is ’n minder algemene opsie vir ’n romantiese wegbreek, maar ons dink dit is ideaal! Hiér kan julle tussen asemrowende berguitsigte en in rustige valleie weer gehaltetyd saam deurbring sonder die geroesemoes van die gewone, meer gewilde wegbreekplekke aan die Kaapse kus. Die Klein-Karoo spog met plekke waar julle tussen die wingerd […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

31 Mei 2024

’n Rinkinkkuier op die Tuinroete: Van Oudtshoorn tot Knysna

’n Rinkinkkuier op die Tuinroete: Van Oudtshoorn tot Knysna

Hierdie week gons LekkeSlaap oor ’n kuier op die Tuinroete! Kom saam op ons reis deur asemrowende bergpasse en ontdek die wonders wat dit bied ─ pragtige natuurskoon, diere met vere tot plooie en salige toevlugsoorde. So, rol af en lees verder oor hierdie avontuur vol opwinding, skoonheid en verwondering! Kredouwpas Die Kredouwpas op die […]

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart