Sterland: Ontmoet Sutherland se sterre

Sterland: Ontmoet Sutherland se sterre

As kind het ek dikwels die sterre en planete agterop die Astros-boksies bestudeer en dit was net ’n kwessie van tyd voor ek Sutherland sou besoek om die Melkweg van naderby te bekyk. Gestewel en gespoor met ’n reisplan wat haarfyn uitgewerk is en ’n propvol brandstoftenk, is dit presies waarheen ek en Schalk vroeg […]

Karli Durr

Karli Durr

27 November 2019

’n Kuier in die Klein-Karoo by Berluda Farmhouse & Cottages

’n Kuier in die Klein-Karoo by Berluda Farmhouse & Cottages

’n Behoorlike besoek aan die Klein-Karoo het nog altyd in my reisgeskiedenis ontbreek en toe Laura van Berluda Farmhouse & Cottages my vir ’n naweek na die hartjie van dié mooie streek nooi, het ’n byna tasbare opgewondenheid oor ’n besoek aan Oudtshoorn my moeë kantoorlyf met nuwe woema gevul.  Dis ’n snikhete Vrydagmiddag in […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

20 November 2019

Willowmore: die Karoo-dorp vol engele

Willowmore: die Karoo-dorp vol engele

Dié dorpie aan die suidpunt van die Kamdeboovlakte is ’n baie spesiale plek, soos ons gou sal uitvind, want dit is die tuiste van ’n leërskare engele en, bly jy ’n rukkie, ervaar jy hulle gulhartigheid eerstehands.    Die wêreld is vaal en stil, en buiten ’n handjievol turksvybome wat vooroor buig van die dors, is […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

13 November 2019

Ons groet die OPTOG!-kunstenaars met ’n laaste vraag

Ons groet die OPTOG!-kunstenaars met ’n laaste vraag

Ons het vir oulaas die kunstenaars gevra wat hul heel lekke’ste ding om te doen is. Hier is wat hulle te sê gehad het én ’n paar idees vir vakansie-inspirasie.  Die jaar lê byna op sy rug en die OPTOG!-kombi se wiele is voos ná sy roetereis deur Suid-Afrika en Namibië! Dié kunstige kaperjolle sluit […]

Heste Nortier

Heste Nortier

6 November 2019

Tone in die sand by dié kindervriendelike strandrestaurante

Tone in die sand by dié kindervriendelike strandrestaurante

Het jy al by ’n restaurant geëet en gedink dit proe mos nou soos vakansie? Die kombinasie van ’n heerlike maaltyd en die strand is die perfekte plek om af te skakel en die geselligheid rondom jou te geniet. Daar is niks soos vars seelug, seesand en ’n tradisionele gereg om van al die kantoorkommernisse […]

Mandi Zastron

Mandi Zastron

6 November 2019

De Rust ─ Toe glad nie so rustig

De Rust ─ Toe glad nie so rustig

Soos gesien op Maroela Media. De Rust, die “kleiner Oudtshoorn”, die dorp waardeur jy op pad Kangogrotte toe jaag, net nóg ’n klein Karoodorpie …  Wat wou! LekkeSlaap.co.za sien baie Karoodorpe ─ ons ag onsself kundiges op dié gebied ─ en De Rust is nie sommer net een van hulle nie. Dit is ook beslis nie […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

4 November 2019

Steytlerville: Kuns en ’n egte Karoo-kuier by die Karroo Theatrical Hotel

Steytlerville: Kuns en ’n egte Karoo-kuier by die Karroo Theatrical Hotel

So elke nou en dan kry jy die geleentheid om iets totaal en al buitengewoon te ervaar. Dis presies wat die Karroo Theatrical Hotel in Steytlerville is! In die middel van die Karoo kom jy voor ’n unieke gebou met geel aksente te staan, minwetend dat ’n voortreflike aandete en ’n vertoning van formaat op […]

Heste Nortier

Heste Nortier

30 Oktober 2019

Ons Reënbooglandskap: Ontdek SA van bioom tot bioom

Ons Reënbooglandskap: Ontdek SA van bioom tot bioom

Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika staan nie verniet as die Reënboognasie bekend nie. Ons land is divers op soveel verskillende vlakke: die mense, kulture, tale en tradisies ─ en moenie van die reënbooglandskap vergeet nie! Jy hoef skaars ’n uur oos, wes, noord of suid te ry, ongeag waar jy jou in die land […]

Hennely Nel

Hennely Nel

25 Oktober 2019

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart