’n A tot Z-fotogids tot die Suidelike Skiereiland

’n A tot Z-fotogids tot die Suidelike Skiereiland

“Nee, dis te ver!” ─ dié woorde het menige besoek aan die Suidelike Skiereiland al in die wiele gery. Ek moet bieg: Voor ek ’n paar jaar gelede Muizenberg toe getrek het, was ek self nog nooit hier nie. Maar as ek soggens die vars seelug inasem wanneer ek my woonstel verlaat en die sonsopkoms […]

Karli Durr

Karli Durr

11 September 2019

Waar Chrissiesmeer haar naam gekry het en ander verhale

Waar Chrissiesmeer haar naam gekry het en ander verhale

Suid-Afrikaners is miskien vertroud met die N17 wat deur Mpumalanga se Chrissiesmeer na Swaziland loop, maar die storie agter dié pad strek meer as 150 jaar terug. Chrissiesmeer is die middelpunt van die sogenaamde Reënboogroete wat vanaf Kriel, deur Bethal, Ermelo, Amsterdam, Piet Retief, Vryheid, Melmoth tot in Mtunzini strek. LekkeSlaap het in dié geweste […]

Heste Nortier

Heste Nortier

4 September 2019

Suid-Afrika se bergtoppe, plaaspaaie en die ver(wond)ering van selfies

Suid-Afrika se bergtoppe, plaaspaaie en die ver(wond)ering van selfies

Sedert die woord selfie in 2002 vir die eerste keer deur ’n Australiër gebruik is toe hy ’n wond op sy lip afgeneem en op sosiale media geplaas het, het dié neologisme die menswees ingedring en ons alledaagse gedrag drasties verander. Die eerste selfie, of selfportret soos dit voorheen bekend gestaan het, is egter in […]

Altus Booysen

Altus Booysen

28 Augustus 2019

OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Drie van die Bestes

OPTOG! ’n Handjievol vrae aan Drie van die Bestes

Dié maand reis OPTOG! se kombi’s al die pad vanaf Oudtshoorn na Pretoria en sterre soos Laurika Rauch, Sandra Prinsloo en Koos Kombuis sluit by dié toer aan om gehore te vermaak.  Drie van die Bestes vermaak al 21 jaar lank gehore reg oor die land met unieke en energieke vertonings. Mathys Roets, Kevin Leo en Danie Niehaus […]

Johmine Croeser

Johmine Croeser

26 Augustus 2019

8 Troeteldiervriendelike wegbreke in die Oos-Kaap

8 Troeteldiervriendelike wegbreke in die Oos-Kaap

Jou hond is jou beste vriend en jy kan jou nie indink om sonder Spottie met vakansie te gaan nie. Dis onmoontlik om hom of haar by die huis te los terwyl jy alte lekker op die strand gaan baljaar. Gelukkig hoef jy nie meer skuldig te voel nie ─ LekkeSlaap het ’n lys verblyf-opsies […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

21 Augustus 2019

Hiér skuil Suid-Afrika se blommeprag

Hiér skuil Suid-Afrika se blommeprag

Soos gesien op Maroela Media. Die mooiste tyd van die jaar is hier ─ Moeder Natuur ontwaak uit haar jaarlikse sluimering en strooi oranje, geel en rooi blomblare oor veld en vallei. In Augustus en September is dié blomskildery beslis iets om te aanskou, daarom vertel LekkeSlaap graag waar jy vanjaar die vrolikste veldblomme kan […]

Karli Durr

Karli Durr

19 Augustus 2019

Hermanus: LekkeSlaap se top-wegbreekplekke vir die walvisseisoen

Hermanus: LekkeSlaap se top-wegbreekplekke vir die walvisseisoen

Oudtshoorn mag dalk Suid-Afrika se grootvoëlparadys wees, maar as dit by walviskyk kom, is Hermanus beslis die dorp om in af te saal om te kyk hoe dié seereuse jaarliks in die Atlantiese blou kom baljaar. Vanaf Junie begin die suidelike noorkappers hul verskyning aan Mosambiek se kus maak en van Augustus tot November is […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

14 Augustus 2019

Leer, leef en lekkerte in Swellendam

Leer, leef en lekkerte in Swellendam

Ja, die Kaap is fraai, maar was jy al in Swellendam? Ek bedoel nou nie net as ’n vinnige stilhouplek op pad Tuinroete toe nie. Ek praat van daai behóórlike besoek wat Swellendam verdien, want genoeg tyd in dié Overbergse dorp sal jou leer hoe ’n gehaltelewe rêrig lyk.  Dis juis omdat ons iets nuut […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

7 Augustus 2019

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart