
’n Dag Propvol Pret(ville) in Harties
Op ’n bewolkte someroggend in Pretoria, vat ek en my gesin die pad in die rigting van Hartbeespoort. Dié vakansiedorpie is sowat 40 kilometer wes van die Jakarandastad in Noordwes en, as Kapenaars wat nog nooit in dié geweste was nie, is ons kinderlik opgewonde oor wat voorlê. Ons bereik die Hartbeespoortdam aan die voet […]
13 Februarie 2019

OPTOG! ’n Handjievol vrae vir Elvis Blue
Oor die volgende tien maande neem OPTOG! die land én die KykNet-kassie op horings. Met twee roomyskleurige kombi’s gaan dié teater-troebadoergroep Suid-Afrika deurkruis en gróót vermaak na klein dorpies bring. Ou dorpsteaters sal dan opnuut glinster en plattelanders hoef nie meer die groot stad aan te durf om die groot name te sien nie, want […]
11 Februarie 2019

Die Beste in die Weste: Best Western Cape Suites Hotel
Die res van die wêreld se Best Westerns mag dalk dink hulle kraai koning, maar die beste in die weste is beslis ’n Kaapse ding. LekkeSlaap het onlangs op ’n woeste winderige dag in die Moederstad ’n draai by die Best Western Cape Suites Hotel in Zonnebloem gaan maak. Tot die vroeë 19de eeu was […]
6 Februarie 2019

9 Plekke, 3 Provinsies, 1 Paasnaweek: Waarheen gaan jy?
Soos gesien op Maroela Media. Die somervakansie is nog vars in ons geheue, maar nog voor jy jou strandhanddoek finaal kan wegpak, is Paasnaweek al weer hier! Weet jy al in watter rigting jou voertuig mik? Of sukkel julle steeds om op ’n bestemming te besluit? Rol af en loer gerus na dié handjievol bestemmings […]
30 Januarie 2019

Gesinspret en Salige Weskusdae in Dwarskersbos
As jy soggens op jou stoep aan ’n koppie boeretroos teug, die vars Weskus-briesie aan jou vel voel streel en die branders in die verte hoor druis, wéét jy jy het ’n vreedsame vakansiebestemming gevind. Maar die jongspan benodig beslis meer as rus en vrede om ’n wegbreek te geniet! Daarom deel LekkeSlaap graag dié […]
23 Januarie 2019

Kom maak ’n draai by die diva van Darling!
In ’n klein Swartlanddorpie, net duskant die Kaap, lê ’n ou treinstasie in pienk, wit en blou uitgedos om jou te vermaak. Dié ou treinstasie ─ ’n perron as’t ware ─ is die tuiste van Suid-Afrika se gunsteling-tannie, met rooi lippe en grys hare. Ja, dis Darling se eie diva: Evita Bezuidenhout. Evita se Perron […]
16 Januarie 2019

5 Skouspelagtige Natuurverskynsels in Suid-Afrika
Soos gesien op Maroela Media. Suid-Afrika spog met soveel unieke natuurwonders wat jy dwarsdeur die jaar kan besoek. Dink maar aan die majestueuse Drakensberge, Tafelberg, die uitgestrekte vlaktes van die Karoo en die ongerepte strande aan ons asemrowende kus. Maar daar is ook soveel van ons land se natuurprag wat jy nét op ’n spesifieke tyd […]
14 Januarie 2019

Nie vir sissies nie: Ons laat vaar ons gemaksone in 2019!
Wat is daardie ding wat jou alter ego lankal sou doen, maar jy nog te bang was om te probeer? Daar is altyd iets wat nie in jou gemaksone pas nie, tog dagdroom jy daaroor wanneer die lewe net té eentonig raak … 2019 is die jaar: Skud jou vrese af en roep jou gemaksone […]
9 Januarie 2019








