Groepsverblyf met Jacuzzi’s

Groepsverblyf met Jacuzzi’s

Groot gesinne en groepe is teen hierdie tyd al gewoond aan die unieke uitdagings wat hulle byna daagliks in die gesig staar, maar ten minste hoef verblyf g’n klip in hul pad te wees nie. Maak al die kinders, die hele familie en sommer die harige vierbeenvriende bymekaar vir ’n ontspannende wegbreek met oorgenoeg slaapplek […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

17 Mei 2024

10 Blyplekke naby die Kruger-hekke

10 Blyplekke naby die Kruger-hekke

Die Krugerwildtuin is een van Suid-Afrika se juwele en lok elke jaar ’n string besoekers. LekkeSlaap het lieflike blyplekke naby die Krugerwildtuin se hekke uitgesoek om julle reis te vergemaklik. Ontspan in Sabie of rus in Skukuza, baljaar in Belfast of herlaai jou batterye in Hoedspruit. Jou volgende Wildtuin-wegbreek wag! Malelane-hek Hamiltons Lodge and Restaurant […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

8 Mei 2024

12 Lekke plekke vir blommekyk in Namakwaland

12 Lekke plekke vir blommekyk in Namakwaland

Tydens blomseisoen word Namakwaland bont geverf. Dié streek is bekend vir sy skouspelagtige veldblomlandskappe wat besoekers van heinde en verre lok. In hierdie blog lys ons ‘n paar plekke waar jy sommer dié kleurvolle verskynsel vanaf jou stoep kan bewonder! Maak sommer hierdie blomkyk-uitstappie ’n paar dae lank en bespreek by een van die lekke […]

Bea Punt

Bea Punt

3 Mei 2024

Mpumalanga: Aktiwiteite vir jou volgende avontuur

Mpumalanga: Aktiwiteite vir jou volgende avontuur

Mpumalanga is ’n pragtige provinsie propvol natuurlike wonders en avontuur-aktiwiteite wat besoekers van heinde en verre lok. Van ruwe berge, welige woude en watervalle, tot uitgestrekte vlaktes waar die wild vrylik rondloop, bied Mpumalanga ’n speelgrond vir alle soorte avontuursoekers. LekkeSlaap het ’n gids vir jou volgende besoek aan hierdie opwindende provinsie saamgestel én wys […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

25 April 2024

Vindoux Guest Farm & Spa: Ervaar dié saligheid eerstehands

Vindoux Guest Farm & Spa: Ervaar dié saligheid eerstehands

Vindoux Guest Farm & Spa is in die skilderagtige Tulbaghvallei, net 120 kilometer buite Kaapstad, op ’n pragtige, rustige plaas geleë. Hiér, aan die voet van die Saronsberg, word jy deur wingerd en vrugtebome omring en gun Vindoux jou die geleentheid om dié stukkie hemel op aarde vir ’n wyle jou huis te noem. Behalwe […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

18 April 2024

Gratis avonture vir jou verjaarsdag in Kaapstad

Gratis avonture vir jou verjaarsdag in Kaapstad

Is jy in Kaapstad vir jou verjaarsdag? Dan is hierdie die perfekte blog vir jou om ’n magiese avontuur met gratis bederfies en onvergeetlike ervarings te beleef! Van die lewendige stad tot ’n rustige ontsnapping aan die kus, LekkeSlaap het iets vir almal! So, lees verder om die beste gratis avonture te ontdek om jou […]

Natasha Labuschagne

Natasha Labuschagne

10 April 2024

10  sakpaswegbreke naby Gauteng

10 sakpaswegbreke naby Gauteng

Oorspronklik geskryf deur Nanje Lourens soos gesien op Maroela Media. Maak die heel beste van ’n naweek deur behoorlik van beknopte kantore, konstante e-posse en nimmereindigende verkeer weg te breek. Sit agteroor op ’n stoep met die bosveld as jou agterplaas of bespreek verblyf met betowerende berguitsigte wat die kantoordae soos iets van die verlede […]

Liezl Hollis

Liezl Hollis

4 April 2024

Lekker glanskampplekke in Limpopo

Lekker glanskampplekke in Limpopo

Vergeet van die kopseer en frustrasie om jou eie tent op te slaan wanneer jy met vakansie wil gaan. LekkeSlaap het ’n paar gunsteling-glanskampplekke in Limpopo uitgekies vir jou volgende vakansie! Vergemaklik jou wegbreek en vier fees by hierdie bestemmings. AfriCamps Magoebaskloof Haenertsburg By AfriCamps Magoebaskloof kan julle in die plaasdamme baljaar of kano vaar. […]

Dominique Fuchs

Dominique Fuchs

27 Maart 2024

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart