LekkeSlaap Loer in by Langkloof Roses

LekkeSlaap Loer in by Langkloof Roses

Dis vroeg Vrydagoggend en ons ry na Wellington in die Kaapse Wynlande. Wingerde staan op dié dag windverwaaid met die groot Groenberge in die agtergrond. Skielik verander die teerpad in ’n 2,7 kilometer lange stofpad wat jou een ding laat besef ─ jy het die rumoer van die stad vir die rustige plaaslewe agtergelaat. Langkloof […]

Cea Swart

Cea Swart

24 Oktober 2018

LekkeVlieg: Welkom aan boord

LekkeVlieg: Welkom aan boord

Het jy al ooit oor ’n vakansiebestemming gedroom wat net ’n bietjie té ver is om heen te ry? Of beplan jy al jare lank aan ’n opwindende wegbreek oorsee? Dan het ons baie goeie nuus: LekkeSlaap stel met trots LekkeVlieg bekend — ’n splinternuwe vlugbesprekingswebtuiste waarop jy nou ook vlugte kan bespreek! Dié webtuiste […]

Danielle Terblanche

Danielle Terblanche

22 Oktober 2018

Gesinsvriendelike Doendinge by die Gariepdam

Gesinsvriendelike Doendinge by die Gariepdam

Die Gariepdam is die mees sentrale punt in ons mooie land en dus ’n ideale oornagstop op pad na jou volgende bestemming. Met die Oviston Natuurreservaat, Gariepdam Natuurreservaat en volop wild sommer so aan die oewer van die dam, is dié omgewing meer as net ’n oornagstop werd. Die enorme mensgemaakte dam spog met ’n […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

10 Oktober 2018

Somervakansie: ’n Selfsorggesinswegbreek op die Tuinroete

Somervakansie: ’n Selfsorggesinswegbreek op die Tuinroete

“… Sambrele, sambrele, ’n bloue, ’n gele, staan oral gepak op die strand. Dis grafies en emmers, die mooiste kastele, gebou op die spierwitte sand. Dis kinders wat skater en plas in die water, Pa lê so lui op sy rug. Desembervakansie, die son dans ’n dansie en lag in die helderblou lug …” ─ […]

Karli Durr

Karli Durr

3 Oktober 2018

5 Kindervriendelike Diereplase vir Klein Kabouters

5 Kindervriendelike Diereplase vir Klein Kabouters

Dis naweek, die piekniekmandjie is gepak, die kinders bars uit hul nate van opgewondenheid en die son trek al water ─ waarheen nou? As jy nog nie seker is in watter rigting die motor se neus jou dié keer gaan lei om die kleinspan vir die dag besig te hou nie, beter jy hierdie blog […]

Gerriline Fouché

Gerriline Fouché

19 September 2018

Kom kry Vis-en-Tjips aan die Kaap se Kus

Kom kry Vis-en-Tjips aan die Kaap se Kus

“Snoek lekker ou ─ snoek Kaap se snoek Uit die Kaap se waters …” ─ Allen Brodell Dis nie ’n Kaapse vakansie sonder ’n besoek aan ’n smullekker vis-en-tjips-restaurant nie! Só knus aan die kus lok dié Kaapse vis-en-tjips-winkels besoekers van heinde en verre om sout-van-die-aarde mense te kom ontmoet en aan hulle heerlike disse […]

Cea Swart

Cea Swart

12 September 2018

Durf die Onbekende Oos-Kaapse Hooglande aan

Durf die Onbekende Oos-Kaapse Hooglande aan

Het jy al ooit van die Oos-Kaapse Hooglande gehoor? Hierdie hoë streek op Lesotho se voorstoep met dorpies soos Lady Grey, Barkly-Oos, Ugie, Elliot, Maclear en Mount Fletcher word maklik op ’n kaart misgekyk. ’n Bietjie naslaanwerk oor hierdie onontdekte sprokiesland in die Suidelike Drakensberge sal jou dadelik op ’n paar interessanthede laat afkom, soos […]

Jana Barnard

Jana Barnard

12 September 2018

8 Heerlike Houtvuur-warmbaddens in die Wes-Kaap

8 Heerlike Houtvuur-warmbaddens in die Wes-Kaap

Verbeel jou ’n vuur word in jou plonspoel aangesteek ─ ja, jy het reg gehoor! Vergeet van gewone borrelbaddens, houtvuur-warmbaddens is vinnig besig om een van die mees gewilde en unieke geriewe by wegbreekplekke te word. Wie sou ooit kon droom dat water en vuur so goed saamwerk? LekkeSlaap het die Wes-Kaap deursoek vir ons […]

Nanje Lourens

Nanje Lourens

7 September 2018

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart