
6 Sakpas-bestemmings naby die Krugerwildtuin
Keer jou bankbalans jou om ’n droom-safari in die Krugerwildtuin te bespreek? LekkeSlaap het die oplossing! Kom bly eerder in een van dié ses dorpies en beplan dan ’n behoorlike daguitstappie vol wildritte en padlangs-pieknieks in die park. Dié dorpe is almal minder as 60 minute se ry van die park af en bied sakpasverblyf vir […]
17 Maart 2017

6 Spoggerige spa-wegbreke in die Wynlande
Maak die daaglikse geswoeg by die werk jou moeg? Of wil jy dalk net jou en jou liefling bederf? Lees dan verder, want LekkeSlaap het ses spoggerige wynplase gekies waar jy in weelde kan slaap, topwyn kan proe én heerlike spa-behandelings kan geniet! Santé Hotel & Spa, Paarl ’n Opwindende avontuur wag op jou by Santé […]
15 Maart 2017

Kosmos en Stoomtreine: Besoek die Oos-Vrystaat in Maart!
Psst! Het jy geweet Maart is die beste tyd om die Oos-Vrystaat te besoek? Vandag vertel ons jou ’n storie van ’n stoomtreinreis na gister deur velde vol malvalekker-blommetjies. Dís nou vir jou beslis iets anders as die gewone jaarlikse uitstappies na die Ficksburg-kersiefees of Namakwaland se blomtapyt! Gesoute plaaslike reisigers ken Namakwaland se veldblomkaart […]
13 Maart 2017

Besoek dié 10 Vuurtorings in SA!
Seemonsters, sirenes en ’n plat wêreld ─ dit was beslis nie maklik om in die Middeleeue ’n matroos te wees nie! Suid-Afrika se 3000 kilometer lange kuslyn was tydens dié tydperk ook taamlik onbekend en die ruwe rotse en sterk seestrome het menige seevaarder se vernuf tot die uiterste beproef. Meer as 200 skepe het […]
7 Maart 2017

Slaap op Stelte: 15 Hemelse Houthuise in die Wes-Kaap
Droom jy van ’n vakansie wat jou laat voel of jy bo die gewoel van die alledaagse lewe sweef? Of is dit net hóógtyd om jou huis vir ’n romantiese nessie in die natuur te verruil? Dan het LekkeSlaap nét die ding vir jou ─ 15 hemelse houthuise op stelte met spogliggings in die Wes-Kaap! […]
28 Februarie 2017

Bergfietsnaweke vir Gautengers
Is jy dalk lus vir ’n avontuur naby die huis? Dan is dit nóú jou kans, want LekkeSlaap het gaan ondersoek instel en ’n rits bestemmings naby Gauteng gaan soek waar jy ’n behoorlike naweek van jou bergfiets-uitstappies kan maak. So, stof jou baaisiekel af, laai hom in die kattebak en kom trap saam met ons. […]
22 Februarie 2017

Smul by dié 7 stasie-restaurante
Verlang jy na die dae van aansit vir ete op ’n trein, die oorverdowende fluit van een wat nader kom, of dalk die geluid van die wiele wat kap-kap onder jou sitplek? Goeie nuus: LekkeSlaap het ontdek waar jy dit en nog meer weer kan beleef. Ons wys jou waar jy weer op die perron […]
15 Februarie 2017

5 doendinge vir ‘n onvergeetlike Valentynsdag in Gauteng
Die Valentynsgevoel is tasbaar in die lug ─ die winkelrakke kreun al onder bosse bloedrooi rose, vonkelwyn, sjokoladebederfies en wollerige teddiebere. Daar word wyd en syd piekniekmandjies gereël en romantiese wegbreekplekke bespreek. As jou Valentynsdag vanjaar ’n Gautengse draai maak, het LekkeSlaap vyf voorstelle vir lekker doendinge om jou wederhelf mee te bederf. Loer gerus […]
8 Februarie 2017








