5 doendinge vir ‘n onvergeetlike Valentynsdag in Gauteng

5 doendinge vir ‘n onvergeetlike Valentynsdag in Gauteng

Die Valentynsgevoel is tasbaar in die lug ─ die winkelrakke kreun al onder bosse bloedrooi rose, vonkelwyn, sjokoladebederfies en wollerige teddiebere. Daar word wyd en syd piekniekmandjies gereël en romantiese wegbreekplekke bespreek. As jou Valentynsdag vanjaar ’n Gautengse draai maak, het LekkeSlaap vyf voorstelle vir lekker doendinge om jou wederhelf mee te bederf. Loer gerus […]

Daleen Venter

Daleen Venter

8 Februarie 2017

5 Redes om die Drakensberge te besoek

5 Redes om die Drakensberge te besoek

In die skadu van ’n kolossale berg kry ’n mens só vinnig perspektief op die lewe. Liewe Heidi en haar skaapwagtermaatjie, Peter, het hierdie lewenswaarheid al te goed verstaan, en ons het omtrent almal as kinders saam met dié twee gejodel. Hoewel ons nie in Suid-Afrika in die Alpe kan rondhuppel nie, bied ons land […]

Adriëtte le Roux

Adriëtte le Roux

1 Februarie 2017

Kom ons besing ons land se strande …

Kom ons besing ons land se strande …

Dis maklik om ons land se skilderagtige strande in ons ryke taal te besing ─ van Paternoster tot Plettenbergbaai raak bekende Afrikaanse sangers liries oor sand en see. Soms bring die oseaan verlange, maar meestal is die strand propvol pret en plesier. Daarom het LekkeSlaap vyf gewilde strande gekies wat in keurige Afrikaanse lirieke beskryf […]

Karli Durr

Karli Durr

25 Januarie 2017

Wanneer is die beste tyd om jou Desembervakansie te bespreek?

Wanneer is die beste tyd om jou Desembervakansie te bespreek?

Soos gesien op Maroela Media. Die Desembervakansie is verby, die kinders is terug in hul skoolbanke, en jy skuif alweer agter jou lessenaar in. Min dinge maak mens meer lus vir ’n vakansie as kopseerdae op kantoor. Jy het skaars jou tasse uitgepak en die sand uit jou swembroek gewas, maar jy verlang alreeds na […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

20 Januarie 2017

Onthoulysie vir ’n KAMPioenwegbreek …

Onthoulysie vir ’n KAMPioenwegbreek …

Die helfte van die somer lê nog voor, so dis tyd om daai tentpenne af te stof en die natuur in te vaar. Gewone vakansiegangers hoef slegs te dink aan kos en klere, maar ’n kampeerder moet heelwat meer inpak om te verseker dat kamp nie ’n ramp is nie. Wat moet jy alles onthou? […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

17 Januarie 2017

’n Lekke gids tot 10 van SA se top-kushengelplekke

’n Lekke gids tot 10 van SA se top-kushengelplekke

Soos gesien op Maroela Media.  Suid-Afrika is geseën met duisende kilometers se kuslyn en ’n oorvloed bobaas-visvangbestemmings. Tog is dit soms moeilik om by te bly met al die reëls ─ die wanneer, waar en hoeveel van hedendaagse hengel. Hengelregulasies word al hoe strenger, en met goeie rede ─ die see en al sy spesies […]

Frances Strooh

Frances Strooh

11 Januarie 2017

Valskermsweef hiér!

Valskermsweef hiér!

Nuwejaar is ’n tyd vir nuwe uitdagings. Suid-Afrika se oorrompelende natuurskoon en uiteenlopende landskappe bied legio avontuurgeleenthede: van 4×4 tot rotsklim, van surf tot abseil, van bergklim tot riviervlotvaart, om nie eens te praat van perdry-safari’s en haaihokduik nie. Maar daar is ’n minder bekende sport wat besig is om al hoe gewilder te word […]

Herman Botha

Herman Botha

4 Januarie 2017

Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak

Gewildste bestemmings vir 2016 bekend gemaak

Soos gesien op Maroela Media.  Het jy al gewonder hoe gewild jou tuisdorp of gunsteling-vakansiebestemming is? Of watter plekke die afgelope jaar gewilder geraak het? Of dalk is jy op soek na ’n nuwe bestemming om by jou emmerskoplysie te voeg? Die gewag is verby ─ Lekkeslaap.co.za het met meer as 2000 van ons akkommodasie-eienaars […]

LekkeSlaap

LekkeSlaap

28 Desember 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart