7 Stopplekke op die N7

7 Stopplekke op die N7

Pak jy dié vakansie die N7 aan? Dan het ons die ideale gids vir jou ─ Kardoesie Country Stop en West Coast Way SA het ’n nuttige lysie van stopplekke op dié langpadroete saamgestel sodat jy jou eie selfry-toer kan beplan! Die platteland vanaf Piketberg tot Garies het soveel eiesoortige en versteekte afsaalplekke en besienswaardighede […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

13 Desember 2016

Club Mykonos: Griekeland in Suid-Afrika!

Club Mykonos: Griekeland in Suid-Afrika!

Die Griekse Eilande skuil waarskynlik in daardie hoekie van jou verbeelding wat jy besoek as alles net te veel raak – die werk, verkeer, kinders, politiek, en deesdae ook, die droogte. Dié twee woorde roep beelde op van seiljagte op hemelsblou water, skelwit huisies teen eilandkranse, yskoue witwyn in kristalglase, son, wind, en sorgeloosheid. En […]

Herman Botha

Herman Botha

7 Desember 2016

7 Stiller Weergawes van ons Gewildste Somerbestemmings

7 Stiller Weergawes van ons Gewildste Somerbestemmings

As jy nog nie jou somervakansie bespreek het nie, sit jy waarskynlik nou met ’n taamlike tameletjie. Om te keer dat jy volgende jaar weer sonder ’n wegbreekplek sit, het ons ’n bietjie in ons statistieke gaan rondkrap om uit te vind by watter minder bekende maar ewe lekker bestemmings jy ’n vinnige wegbreek oor […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

1 Desember 2016

Hier is SA se top-10 restaurante van 2016!

Hier is SA se top-10 restaurante van 2016!

“Magie vol, ogies toe” is nie verniet ’n bekende Afrikaanse gesegde nie. Ná ’n behoorlike maaltyd wil almal tog ’n bietjie skuinslê. Dis dié dat LekkeSlaap gedink het dis ’n goeie idee om pragtige blyplekke naby Suid-Afrika se top-restaurante te vind. Indien jy gereeld wonder watter restaurant julle volgende Vrydagaand moet beproef, of as jy […]

Mika Stanvliet

Mika Stanvliet

30 November 2016

Kersfeesgids: 5 wenke vir jou Kersboom, Kerstafel en Kersgeskenke!

Kersfeesgids: 5 wenke vir jou Kersboom, Kerstafel en Kersgeskenke!

Op Oukersaand gly Kersvader in die skoorsteen af en los glinsterende geskenke onder die Kersboom vir al die soet kindertjies … Ja, ons almal het dié storie as kleuter geglo, maar toe word ons groot en besef waaroor Kersfees regtig gaan: Kerstyd is familietyd, omgeetyd, ’n tyd om Jesus Christus se geboorte te herdenk en […]

Karli Durr

Karli Durr

22 November 2016

Middelburg²: Een naam, twee puik bestemmings!

Middelburg²: Een naam, twee puik bestemmings!

As jy van die noorde af kom en dalk nie só baie reis nie, ken jy dalk net één Middelburg – die een in Mpumalanga. Eintlik het dié dorp ’n naamgenoot in die Oos-Kaap, en alhoewel hulle presies dieselfde naam het, bied elkeen ’n unieke en verrykende ervaring! Ek het bietjie rondgesnuffel om uit te […]

Annerie Lemmer

Annerie Lemmer

16 November 2016

10 Lekke langpadwenke

10 Lekke langpadwenke

Jou verblyf is bespreek. Jou sakke is gepak … Die enigste ding wat nou nog tussen jou en jou vakansie staan … is die langpad. Om te sorg dat die trek na jou bestemming nie die oorhand kry nie, het ons hier by LekkeSlaap ’n paar wenke saamgestel wat sal sorg dat dié deel van jou vakansie […]

Frances Strooh

Frances Strooh

8 November 2016

’n Oos-Kaapse slenterstaproete oor sand en see

’n Oos-Kaapse slenterstaproete oor sand en see

Wou jy nog altyd ’n staptoer aanpak sonder die beslommernis van ’n swaar rugsak, slaapsak en kamptoerusting? Dan is dié slenterstaptoer (of slack packing) net die ding vir jou! Chokka Trail is ’n unieke vier dag lange slenterstaptoer tussen Oesterbaai en St Francisbaai in die Oos-Kaap, ideaal vir enigiemand wat nie ál hul bagasie wil […]

Elbe van Heerden

Elbe van Heerden

1 November 2016

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart