
ʼn Vakansie sonder ʼn boek, is soos ʼn huis sonder ʼn stoep
Dis ʼn jammerte, maar ʼn feit: Baie mense kry net tyd vir lees wanneer hulle met vakansie is. En siende dat jy nie meer tyd kry vir lees nie, wil jy nie jou vakansie met ʼn slegte boek deurbring nie. Dit is waarom LekkeSlaap besluit het om jou te help met ʼn lekke vakansie-leeslys vol boeke wat perfek by […]
23 Maart 2015

Kaapse Fynbos – klein maar “getrain”
Daar waar die protea aan die uiterste, suidwestelike punt van Afrika blom, daar sal jy die Kaapse Floraryk vind. Dié pragtige flora strek vanaf Clanwilliam in die Wes-Kaap tot Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Toe Jan en sy manne in die 16de eeu hier aan die Kaap geland het, het hulle die immergroen struike wat […]
19 Maart 2015

Pelgrimsrus: ’n delwersdorpie in die bosveld
Pelgrimsrus staan soos ’n toevallige gehuggie halfpad tussen Ohrigstad en Sabie. Hierdie wêreld se natuurskoon is so oorrompelend dat ’n mens soms jou oë moet toemaak om jou brein kans te gee om al die skoonheid te verwerk. Plek-plek lê plantasies soos lappieskomberse oor die golwende, groen heuwels en dit is een van die vele […]
17 Maart 2015

Kaapstad na die Brand
Sewe dae na die verwoestende brand by Ou Kaapse Weg en Chapman’s Peak het ek en die fotograaf, Pieter Wolhüter, gaan ondersoek instel. Kyk na die pragfoto’s hieronder – jy sal nie glo hoe vinnig Moeder Natuur herstel nie! Daar is hoop!
12 Maart 2015

‘n Wilde wittebrood
Droom jy van ‘n wittebrood waar julle omring is deur die pragtige bosveld? ‘n Plek waar jy gedurende die dag op wildritte kan gaan of met ‘n lugballon oor die vlaktes kan sweef? ‘n Lodge wat in die aand soos ‘n sprokiesplek lyk, verlig deur laterns en kerse? ‘n Intieme wegbreek in die wildernis? Ngama […]
9 Maart 2015

Gaan weg dié Paasnaweek
Paasnaweek is amper soos Kersfees: ’n tyd vir luilekker niksdoen en ideaal vir familiekuiers. Met dié dat langnaweke so skaars soos hoendertande is, is Paasnaweek die perfekte geleentheid vir ’n mini-wegbreek saam met jou geliefdes. Vier dae is dalk nie lank genoeg vir ʼn behoorlike vakansie nie, maar dit is ’n goeie geleentheid om jou […]
9 Maart 2015

Koninklike Kremetartbome in SA!
“Die kremetartboom is ‘n allerboomste boom” skryf T.T. Cloete in sy gedig oor dié boom. Agt spesies van dié wonderboom is regoor Madagaskar, Australië en Afrika versprei. Ses uit die agt spesies kom in Madagaskar voor, een van die ander in Australië en die Afrikaanse Kremetart kom in Noordoos, Sentraal- en Suider-Afrika voor. Kremetartbome kan tot […]
7 Maart 2015

10 Troeteldiervriendelike blyplekke in Noordwes
Is jou vierpotige vriend moeg vir die hondeherberg? Kyk hy/sy met verlangende oë na die voertuig terwyl jy inpak vir jou lang vakansiewegbreek? Wel, LekkeSlaap het goeie nuus vir jou … ons weet van troeteldiervriendelike akkommodasie in elke liewe provinsie! Vandag het ons 10 lekke blyplekke in Noordwes uitgesonder om jou en jou woef van […]
5 Maart 2015








