One&Only: Die storie agter die glorie

One&Only: Die storie agter die glorie

Ek het met hoë verwagtings by die One&Only aangekom. Die hotel word immers geag as die beste in Kaapstad en spog met ‘n rits toekennings agter sy naam. Die vyf sterre, die grootste swembad, internasionale bekendes as gaste … die een en die enigste. My verwagtings is egter op ‘n ongewone wyse oortref. Ja, hier […]

Annemie Lombard

Annemie Lombard

12 Februarie 2015

Outeniekwa/Harkerville-staptoer: die Tuinroete te voet

Outeniekwa/Harkerville-staptoer: die Tuinroete te voet

Vir my is daar niks wat naby die betowerende Tuinroete kom nie. Kan mens werklik die Tuinroete in ‘n blog-inskrywing opsom? Beslis nie! Daarom deel ek eerder my mees onlangse ontmoeting met dié hartsplek deur foto’s. Vir my is die Tuinroete sinoniem met vakansie: kampeer in die Tsitsikamma-woud naby die oulike stranddorpie Nature’s Valley of […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

11 Februarie 2015

Nou toe nou! Toe- en nou-foto’s van ons stede

Nou toe nou! Toe- en nou-foto’s van ons stede

Ek is seker die slimkoppe by Google is besig om te tweak aan die eerste prototipes van masjiene waarmee jy in ‘n oogwink van die hede na die verlede (en wie weet, miskien selfs die toekoms!) kan rits. Maar ‘n mens kan ook verwag dat die genieë wat in beheer is van hierdie projekte op die […]

Herman Botha

Herman Botha

9 Februarie 2015

Bespreek ’n ideale spa-naweek!

Bespreek ’n ideale spa-naweek!

Is jy alweer terug in jou daaglikse roetine na die vakansie? Voel jy dis weer tyd vir ’n bietjie spa-bederf vir jou en jou vriende en/of geliefde? Ons plaas die kollig op ’n paar lekke spa-wegbreekplekke waar jy lafenis en rus vir jou siel kan vind! Kom ontspan en bederf jouself by een van dié […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

7 Februarie 2015

10 somerstrande waar jy die magdom mense kan vermy

10 somerstrande waar jy die magdom mense kan vermy

“Op die strand, rooi verbrand. Ronde klippies in jou hand. Streepsambreel, ronde bal. Seesproei wat soos motreën op jou kop val,” sing Laurika. As jy graag ‘n plekkie ver van die rooi lywe soek om jou strandhanddoek oop te gooi – loer bietjie hieronder! Ek het ‘n paar versteekte strande ontdek waarvan die magdom vakansiegangers […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

4 Februarie 2015

Baltimore in die Bosveld!?

Baltimore in die Bosveld!?

Die Limpopo-provinsie is dalk ryk aan wild en minerale, maar die provinsie het nie juis internasionale eweknieë nie! Dit blyk dat dié provinsie só eg Suid-Afrikaans is dat slegs 5 van sy dorpe naamgenote oorsee het. Baltimore Baltimore is ‘n klein dorpie in Limpopo wat ‘n naamgenoot in die VSA het. Die dorpie se naamgenoot is ‘n […]

Frances Strooh

Frances Strooh

30 Januarie 2015

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Egte Weskus-ervaring by Muisbosskerm, Lambertsbaai

Na ‘n paar stamperige kilo’s op ‘n grondpad kom ons uiteindelik by Muisbosskerm, ‘n spul droë bossies langs die pad. Muisbosskerm is 5 km suid van Lambertsbaai langs die R365 (Elandsbaai se grondpad) geleë. Hierdie buitelugrestaurant is so ampertjies op die strand; net 5 trappies en dan voel jy die sand tussen jou tone. Muisbosskerm het begin toe die […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

28 Januarie 2015

Wees ‘n toeris in jou eie dorp

Wees ‘n toeris in jou eie dorp

Kom ons wees eerlik, soms is jy eenvoudig net te platsak om weg te gaan vir die vakansie of oor ‘n langnaweek. Die see is te ver, die wildtuin te duur, Sun City te besig en alles net te té. Wat doen jy as jy moet tuis bly, maar jou voete jeuk om die pad […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

27 Januarie 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart