Ek wil na Parys … in die Vrystaat

Ek wil na Parys … in die Vrystaat

As jy die Vaalrivier aan die noordekant van die Vrystaat lank genoeg volg, spoeg hy jou uiteindelik in dorpie met ʼn vreemde naam vir dié kontrei: Parys. Nee, jy’s ver van Europa af, maar wel in die kulturele hartjie van die Vrystaat. ʼn Ouwêreldse plekkie met genoeg je ne sais quoi wat jou sal laat verstaan waarom […]

Adean van Dyk

Adean van Dyk

24 Januarie 2015

SA se prettige plekname

SA se prettige plekname

Ek dink regtig ons land kan pryse wen vir die vreemdste, dog interessantste plekname. Ek het bietjie gaan uitvind waarom die volgende dorpies met sulke komiese of ongewone name gedoop is! Dié plekkie is net-net meer as ʼn klein kolletjie op ʼn padkaart. Snaaks genoeg is die eerste resultate wat Google uitgooi óf verwant aan die weervoorspelling […]

Ankia Wolf

Ankia Wolf

21 Januarie 2015

Droomvakansie? Heroorweeg jou bestemming!

Droomvakansie? Heroorweeg jou bestemming!

                        Het jy n droomvakansie? Maar jou verlof en geld is min? JY hoef nie n vliegtuigkaartjie te koop om op ‘n tropiese strand te lê nie … KYK NA DIE FOTO S. KYK ANDERS NA SUID-AFRIKA. Geïnspireerd? Jy kan hierdie naweek nog jou […]

Annemie Lombard

Annemie Lombard

19 Januarie 2015

Die beste padstalle

Die beste padstalle

‘n Padstal bring lafenis op die langpad. ‘n Baken van hoop op die horison. Dit is ‘n oase wat langs die warm teerpad opduik, gewoonlik net wanneer jy jou nuwejaarsvoornemens oor geduld begin vergeet. Want die huis is nog ver, die padkos is op, en die kinders skop sonder ophou teen jou rugleuning. Sodra die […]

Annemie Lombard

Annemie Lombard

16 Januarie 2015

Pretoria op ‘n Eiland!?

Pretoria op ‘n Eiland!?

Gauteng is ‘n Sotho woord wat beteken “plek van goud” en die provinsie is sowaar vir ons land goud werd. Maar buiten hierdie rykdom, is Gauteng ook ryk aan naamgenote regoor die wêreld. Chantelle Chantelle is ‘n voorstad van Pretoria in Gauteng. Dit is noordwes van Pretoria geleë. Hierdie plek se naamgenoot is ‘n kommune […]

Frances Strooh

Frances Strooh

14 Januarie 2015

By Bushmans Kloof kan julle liefde aan mekaar beloof

By Bushmans Kloof kan julle liefde aan mekaar beloof

Bushmans Kloof is lafenis vir die siel. Hierdie luukse lodge is in die majestueuse Sederberge geleë en die ongerepte natuurskoon met sy ruwe rotse kontrasteer pragtig met die elegante interieur. Dit is die ideale plek vir ‘n wittebrood. Die Sederberge is 500 miljoen jaar oud en was vroeër die tuiste van groot troppe wild en die gelyknamige Sederboom. […]

Frances Strooh

Frances Strooh

12 Januarie 2015

12 maniere om jou kroos gelukkig te hou op die langpad

12 maniere om jou kroos gelukkig te hou op die langpad

Kom ons wees eerlik: ‘n glimlag op jou kleintjie se gesiggie is die eerste en belangrikste stap om te verseker dat jy ‘n heerlike vakansie kan geniet. Jou klein engeltjie raak baie vinnig nukkerig in die karstoeltjie en dan sit jy met die gebakte pere. So … hier is 12 wenke waarvan jy móét weet […]

Willemien Engelbrecht

Willemien Engelbrecht

12 Januarie 2015

Bierproe vir beginners en bierboewe

Bierproe vir beginners en bierboewe

Kos- en drankliefhebbers is deesdae in die wolke oor al die plaasmarkte, slow food-feeste, en organiese markte om elke hoek en draai. Waar smulpape tot onlangs nog moes regkom met die skamele verskeidenheid op die rakke van kruidenierswinkels, kan hul deesdae net wag vir Saterdag en ’n draai maak by een van die honderde markies […]

Herman Botha

Herman Botha

8 Januarie 2015

App download page
© 2026 Tripco (Pty) Ltd. t/a LekkeSlaap.co.zaBepalings en VoorwaardesWerfkaart