Geverifieerde Resensie

Albertinia

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Albertinia bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 46 resensies.

Albertinia

Albertinia Hotel

"It was just an overnight sleepover, but Albertinia is worth a short visit."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Daar is heelwat om te doen in die omgewing en dit is 'n sentrale basis om die omgewings vanaf te gaan verken. As iemand wat van agterpaadjies en grondpaaie hou is hierdie die perfekte basis om vanaf te verken."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Oulike dorpie vol interessanthede!"

Albertinia

7 Mill

"Quaint forgotten town."

Albertinia

7 Mill

"Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleë is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie. "

Albertinia

Albertinia Hotel

"Ek het dit waardeer dat my motor in 'n motorhuis kon staan!"

Albertinia

Gourits River Guest Farm

"Pleasure to travel on the dirt roads, extremely well kept and safe to travel."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Ek het Albertinia as 'n oornagplek gebruik."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Goeie area. "

Albertinia

Albertinia Hotel

"Dis nie 'n vakansiebestemming nie."

Albertinia

Gourits River Guest Farm

"Ek het self nie die dorp verken nie, maar die omgewing is pragtig."

Albertinia

Gourits River Guest Farm

"Die omgewing bied meer as verwag."

Albertinia

Albertinia Hotel

"Rustige omgewing, definitief 'n besoek werd. "

Albertinia

7 Mill

"Klein dorpie met nie veel te doen nie."

Albertinia

7 Mill

"Rustigheid en vriendelike, hulpvaardige mense."

Albertinia

7 Mill

"Oulike plekkie."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 46
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang