Geverifieerde Resensie
Amathole District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amathole District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 865 resensies.
King Williams Town, Amathole-distrik
Glencoe Guest House"Not well kept. Has beautiful old architectural buildings. King Williamstown is dirty and the municipality has not looked after its streets and areas."
"Pragtige natuurskoon en heerlike swemstrand. 'n Oulike sentrum is naby waar jy alles kan koop wat nodig is."
"The beautiful waterfalls are still absolutely breath-taking. A must for all nature lovers."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."
"Baie mooi wêreld aan beide kante van die mond. Toe one daar was was die water vrek koud en die visvang maar swak, maar weens weersomstandighede."
"Sommige paaie is ontoeganklik en ongerieflik as gevolg van die feit dat die GPS nie verbouings optel nie en ons 'n paar keer deurmekaar moes ry om by ons bestemmings uit te kom. Die dorp sal nooit my gunstelingplek wees nie."
"Besoek was te kort om Oos Londen te verken, maar was baie beïndruk met dit wat ons 'n kort tydjie kon waarneem en beplan om weer Oos Londen te besoek en definitief vir 'n langer tydperk!"
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Lagoon View"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Horizon View"Die loop na die strand was nie baie skoon nie, ek dink die munisipaliteit is ook dood soos oral in ons land. Die inwoners moet inspring en mooi maak want dit is 'n toerisme aantreklikheid."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
158 on Marlin"Cintsa is a great location to relax and enjoy the beautiful beach."
Gxarha (Morganbaai), Amathole-distrik
Serenity"Morgan Bay is beautiful and a great place for a relaxing break."
"Ek is bly ons het tyd gemaak om Hogsback te besoek. Die natuur is mooi maar het tog ook gesorg vir 'n mate van teleurstelling. Ons kon nie help om agter te kom hoe baie bome afgesaag was nie. Wat ook opvallend was, was hoe min diere en voëls ons te sien gekry het. Geelbek bosduiwe, 'n paar Samango-apies en 'n paar bobbejane. Laaste maar nie die minste nie, die toestande van so te sê al die paaie was baie sleg. Jy kan net R250 per transaksies onttrek by die OTM wat by die Spar staan en teen 10 uur die oggend is die OTM leeg vir die res van die dag."
Chintsa (Cintsa), Amathole-distrik
Lala Phantsi"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."