Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.
"The beautiful waterfalls are still absolutely breath-taking. A must for all nature lovers."
"Kei Mouth is a good travel destination. A lot needs to be improved though , like 1. Improving / Upgrading the connecting road to the Kei river."
"Baie mooi wêreld aan beide kante van die mond. Toe one daar was was die water vrek koud en die visvang maar swak, maar weens weersomstandighede."
East London, Amathole District
Springtide Studios"Sommige paaie is ontoeganklik en ongerieflik as gevolg van die feit dat die GPS nie verbouings optel nie en ons 'n paar keer deurmekaar moes ry om by ons bestemmings uit te kom. Die dorp sal nooit my gunstelingplek wees nie."
East London, Amathole District
Benri B&B and Self-catering"Besoek was te kort om Oos Londen te verken, maar was baie beïndruk met dit wat ons 'n kort tydjie kon waarneem en beplan om weer Oos Londen te besoek en definitief vir 'n langer tydperk!"
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"The Morgan Bay restaurant, The Deck can be recommended. Nice meals and very good kitchen with reasonable prices. The surrounding is very nice; sandy beach 1.5 km long, good for families with small children, and hills around Morgan Bay with fantastic views over the sea!"
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Horizon View"Die loop na die strand was nie baie skoon nie, ek dink die munisipaliteit is ook dood soos oral in ons land. Die inwoners moet inspring en mooi maak want dit is 'n toerisme aantreklikheid."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
158 on Marlin"Cintsa is a great location to relax and enjoy the beautiful beach."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Serenity"Morgan Bay is beautiful and a great place for a relaxing break."
"Ek is bly ons het tyd gemaak om Hogsback te besoek. Die natuur is mooi maar het tog ook gesorg vir 'n mate van teleurstelling. Ons kon nie help om agter te kom hoe baie bome afgesaag was nie. Wat ook opvallend was, was hoe min diere en voëls ons te sien gekry het. Geelbek bosduiwe, 'n paar Samango-apies en 'n paar bobbejane. Laaste maar nie die minste nie, die toestande van so te sê al die paaie was baie sleg. Jy kan net R250 per transaksies onttrek by die OTM wat by die Spar staan en teen 10 uur die oggend is die OTM leeg vir die res van die dag."
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Lala Phantsi"Cintsa is stil met lang strande om op te loop. Dit is dierevriendelik en perfek as jy wil wegkom van die besige samelewing en wil rus."
East London, Amathole District
Chanteclear"Stad self nie aan te beveel, maar omliggende gebiede baie mooi en aan te beveel."
"Pragtige klein afgeleë dorpie; met al die nodige beskikbaar! Die kuslyn en buurdorpies is naby en heerlik om te besoek - noord en suid! Volop voëllewe; verskeie staproetes en riviere!"
"Hogsback has been one of my favorite places to go to in the Eastern Cape for its beautiful lush forests and the wonderful walks, shops, restaurants and views. Covid-19 restrictions has taken its toll on this little gem of a town, so sad to see some places closed down and many had to minimize their services just to get by. May God have mercy on us all."
East London, Amathole District
Accommodation @ 24 First Street"Baie besiger as paar jare gelede, maar steeds my gunstelingstad."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Unit 1 Beach Road"Daar is geen plek in Suid Afrika wat jou so 'n gebalanseerde vakansie bied nie. Pragtige strande, lagoon, kranse, rotse met asemrowende sonsopkoms en -ondergang. There just ain't another place like this."
East London, Amathole District
Kiepersol"Het die groot stad probeer vermy, het Gonubi gereeld besoek."