Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 861 reviews.
East London, Amathole District
Bells and Whistles"We just basically visited family, but what we saw was good in the area where we lived."
"Die bruin water van die Keirivier wat die hele see ook bruin en onaantreklik maak, met die gevaar van haaie wat toeneem. Mens is by die see, maar kan nie swem of die see geniet nie!"
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Paaie in 'n aaklige toestand. Geen supermark naby nie, naaste Spar is in Keimond en die Spar daar het onlangs afgebrand en is tans nog in herstel werk."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Lagoon View"Unfortunately, the ocean was brown while we were there so we could not use the beach. Walk up the cliff was awesome. Enjoyed the motorbike museum."
East London, Amathole District
Riverview Guesthouse"Wat eens 'n pragtige stad was is besig om te verval soos die res van die land. Die inwoners is ten minste nog baie gasvry en vriendelik."
East London, Amathole District
The Birdhouse"Would like to see East London and what it have to give us."
East London, Amathole District
On-the-summit Annex"It's home for me, so I would definitely rate it as one of the best holiday getaway places, especially if you're looking for family time."
East London, Amathole District
Crowned Crane B&B and Self Catering"It was nice, I walked to go to the beach and had a nice time. "
"Onderskatte juweel. Toegang vanaf Cathcart baie mooi, maar sommige mense mag skrik vir die grondpad. Ons het dit egter met 'n grondpadkaravaan maklik gery deur net versigtig te wees."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Ocean Valley View"Ons het al klaar weer in Morgansbaai bespreek!"
"Dis lekker vir gesinne wat wil wegkom van die gejaag. Kinders kan perdry, op die strand speel en daar is nie 'n oorvloed van mense nie."
"Locals are messing up this place, and it's sad! Authorities need to step up, and do their bloody jobs!"
East London, Amathole District
Road Lodge East London"Lots to see and experience in shopping malls, restaurants and activities. Even further, there's always a nice beach probably not longer than 20 minutes away. "
"Ruim, luuks en voorwaar 'n huis weg van jou huis af. Gaan rus en verken hierdie pragtige plek en gasvrye mense."
East London, Amathole District
Seaside Shambali"Oos-Londen self sal ek nie aanbeveel nie, maar die strandjies rondom is heerlik ongerep en die mense is baie vriendelik."
East London, Amathole District
Accommodation @ 24 First Street"Ek gaan vir seker weer Oos-Londen besoek. Strande is skoon, vriendelike mense en waarde vir geld."
East London, Amathole District
Amber Bed and Breakfast"Baie meer om te doen as wat ek verwag het! Lieflike staproetes met die mooiste natuurskoon!"
"Not necessary to stay in a central area as everything is quite spread out. Great hiking and horse riding available."