Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Ashton

4 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Ashton van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Ashton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Ashton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ashton akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ashton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ashton Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Ashton

Rest4Sure is in Ashton in die Robertson Wynvallei geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal vir 'n naweek-wegbreek of 'n nag se oorslaap is. Dié prentjiemooi dorpie lê tussen die Breederivier en die voorheuwels va...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ashton

Terrace Hill Guesthouse is op Roete 62 in die vallei van rose en wyn en bied lieflike kamers. Die gastehuis beskik oor 5 en suite-slaapkamers wat verblyf aan tussen 2 en 5 gaste bied. Die kamers het koningingrootte...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ashton

Die Haven is in die hartjie van die Robertsonvallei, langs die beroemde Roete 62, en verwelkom families, toeriste en sakelui. Jy kan die lodge op 'n kleinhoewe in die dorpie Ashton vind en dit is sentraal geleë sod...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Ashton

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Die Kogman & Keisie Gasteplaas skuil aan die voet van die Langeberge. Kom ervaar die lewe op 'n klein, organiese plaas op Roete 62 reg langs 'n 2000 hektaar-natuurreservaat. Die plaas is tog binne stapafstand vanaf ...

10% af Aanbod!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Mooiberg Cottage is in Montagu geleë en bied gerieflike verblyf wat smaakvol versier is vir 'n paartjie of sakereisigers. Die instansie maak van sonkrag gebruik. Dit is aan die beginpunt van die dorp van Langstraat...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Montagu Ronda-View bied selfsorgverblyf in die pragtige dorpie, Montagu. Kom ervaar verblyf in 'n grasdakrondawel met moderne afwerkings omring deur die Montagu-berge. Montagu Ronda-View het slaapplek vir 4 volwa...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

White Lily is 'n gesellige selfsorghuis aan die voet van die berg in 'n stil deel van Montagu. Die huis bied ongelooflike uitsigte op die berge en is ideaal vir gesinne. Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beski...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Alpaca Inn is tussen die majestueuse Montagu-berge geleë en bied gaste 'n outentieke, koloniale, Kaap-Hollandse ervaring in 'n grasdakhuis. Die onderdakstoep bied 'n uitsig oor die Kingarivier en Marloth Natuurrese...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
B&B in Montagu, Kaapse Roete 62

A Tranquil Touch is in 'n stil woonbuurt in Montagu, by die voet van die Aasvoëlkrans-voetslaanroete. Dié kothuis is op die eienaar se perseel, het sy eie ingang en is heeltemal privaat. Dit het ook 'n privaat tui...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Montagu, Kaapse Roete 62

Anchorage Inn bied B&B en selfsorgverblyf met privaat ingange, oorgenoeg parkeerplek, ‘n vreedsame omgewing en hartlike gasvryheid. Elke kothuis en suite het ‘n platskerm-TV, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Ashton akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za