Geverifieerde Resensie
Bantry Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bantry Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Avanti Guest House
"Bantrybaai is die uitsoek gebied van Kaapstad as dit by oornagverblyf kom. Baie gewild onder plaaslike en oorsese gaste."
Villa Sunshine Guest House
"Dit is baie gerieflik geleë. Naby die see, naby sakesentrum. Naby die teater. Maklike roete na die stad en Waterfront."