Resensies van Bantry Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bantry Bay bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
Ben V. - 11th October 2015
staying in Bantrybaai
Bantrybaai is die uitsoek gebied van Kaapstad as dit by oornagverblyf kom. Baie gewild onder plaaslike en oorsese gaste.
Louis D. - 7th July 2015
staying in Bantrybaai
Dit is baie gerieflik geleë. Naby die see, naby sakesentrum. Naby die teater. Maklike roete na die stad en Waterfront.
Peter A. - 21st January 2015
staying in Bantrybaai
Ons sien dit as wonderlike wegbreekplek van die gejaag in Gauteng.
Mpho M. - 2nd October 2014
staying in Bantrybaai
Bantry Bay is awesome, awesome, awesome!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za