Indien jy Barkly-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Barkly-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barkly-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barkly East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Barkly-Oos akkommodasie
Bladsy 2 - 4 lekke plekke om te bly
Steepside Guest Farm is sowat 40 km vanaf die dorp Barkley-Oos op 'n grondpad na Rhodes geleë. Dié plaas is naby di...
Gairtney Guest Farm is in die pragtige Joubertspas geleë, net 1 km van die teerpad af en maklik bereikbaar vir enig...
Bonnyvale Plaas is in Barkly-Oos sowat 9 km vanaf die Wartrail-klub geleë. Dit is 'n groot sandsteen-plaashuis en a...
Rhodes Cottages - Welgemoed Trout Lodge is 'n selfsorg-lodge net 23 km van die klein dorpie Rhodes af in die Suidel...
Knockwarren Mountain Escape is 'n bekoorlike selfsorgplaashuis wat in die Suidelike Drakensberge geleë is. Hierdie ...
Glen Doone Farming is in die ongerepte Witteberge geleë. Dit maak deel uit van die suid-oostelike Drakensberge. Die...
Reedsdell Country Guest Farm lê versteek onder die Suidelike Drakensberge se loodregte kranse. Hierdie ontsagwekken...
Hierdie bekoorlike, plattelandse selfsorgkothuis is geleë tussen Lady Grey en Barkley-Oos en het eindelose, asemrow...
The Mountain Shadows Hotel is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensberge, in die hartjie van die Oos-Kaap en...
Lupela Lodge is op 'n plaas in 'n pragtige vallei in die Witteberge. Dis 17,5 km vanaf Lady Grey en 56 km van Barkl...