Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Barkly-Oos

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Barkly-Oos van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Barkly-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Barkly-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Barkly-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Barkly East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Barkly-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Barkly-Oos

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Grens Area, Oos-Kaap

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame at...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Walkerbouts Inn bied gerieflike verblyf, heerlike plattelandse kookkuns en hartlike gasvryheid. Die ontspanne en gasvrye atmosfeer maak dit 'n ware tuiste weg van die huis in die suider Drakensberg. Die verblyf bes...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Little Leeds is 'n klein, maar luukse selfsorgkothuis in die dorpie Rhodes, in die Suidelike Drakensberge. Little Leeds is 'n sonderlinge kothuis wat goed toegerus is. Die woonstel is ten volle ge...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Retreats - The Hobbit Annex is 'n geskiedkundige kothuis in Rhodes. Dit is oorspronklik deur boere in die omgewing gebruik as oornagverblyf op pad kerk toe en is sorgvuldig gerestoureer met antieke meubels om...

Vanaf
R3 850
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - The Barn is 'n selfsorgkothuis wat in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-area geleë is. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige wegbreek in die berge. Di...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Cyriacus is 'n groot selfsorghuis met pragtige uistige op die berge in die klein dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberg-area. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 4 slaapkamers, 2 b...

Vanaf
R1 890
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - The Bothy is 'n selfsorgkothuis in die klein, bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge-omgewing. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gesellige en rustige wegbreek, weg van di...

Vanaf
R1 875
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages - Sam's Cottage is 'n selfsorghuis in die bekoorlike dorpie Rhodes in die Suidelike Drakensberge. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na basiese verblyf weg van die gedruis van die stad af. Di...

Vanaf
R5 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Firefly Cottage is in die bekoorlike dorpie, Rhodes geleë en bied selfsorgverblyf in 'n vierslaapkamerhuis wat slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders bied. Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers met 'n ...

Vanaf
R2 890
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Cottages- Steele's House is 'n ou, ongekunstelde selfsorghuis in die klein dorpie Rhodes. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na ongekunstelde verblyf tussen die berge. Die huis is volledig toegerus en he...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]